Onthou om by Supersport Park in Tjoerras te kom incheck om BraaiBoy se Guinness World Record attempt te kom support. En kom gryp sommer vir jouself 'n verniet vleisie of drie. Pak 'n bier of ses in.
Dis naweek, kom ons fokken duik!
PS: Sorry oor die suck-ass-piece-of-shit video hieronder. Ons was lus om jou te laat kots deur jou ore.






13 Comments
Ek is net bly om te sien ander lande het ook sulke kak, net jammer by ons is dit die topverkopers. So rondom die 2:35 merk begin my ore bloei.
Ek het meer verwag van die kom ons fokken duik! foto…
Ek gaan die video weer op my foon kyk as ek Supersport Park toe kom en dan op jou kar se bonnet kots, jy wil mos.
dis af
Hel, nee fok tog! Dit moet werklik kak gaan die daai land want fok weet….. maar die song is goed gepas…. jy het net 3 sekondes nodig om agter te kom dit is kak!
Nee wat. Whities kan net nie die myndans regkry nie.
Ek het amper begin huil. Sy het n lekker Jersey Shore tan!!!
Ekt het nog nooit n music video gesien wat so similar aan n kak porno movie begin nie. In pornos is die acting net gewoonlik beter as die kak.
My jissis fok !!!!!!!!!!!!!!!!! Dis so kak, ek kan amper nie glo dis real nie, dog ek fokken droom !!
Besides, sys so fokken poes lelek, ek sal nie eers 1 second na haar wil kyk nie – Run Forrest RUUUUUUN !!!!!!!!!!
Nul tot kots in 3 sekondes.
http://www.youtube.com/watch?v=OE2l6CPna4M&feature=related
nog a'n classic stuk kak
Waneer sien ons weer n leke foto op kom ons duik gooi bietjie kole daar asb
Dis sulke vrouens wat blonds se name gat maak !!!!!!!!!! SIT DIE DING IN N DOME ASSEBLIEF VER WEG VAN ENIGE MANS AF , SHAME DIE ARME GOEDJIES SAL WEG HARDLOOP !!!!!!!!