Dis naweek, kom ons fokken duik!

As jy nie vir Vrydag leave ingesit het nie, is jy fokken onnosel en het ons nie simpatie met jou nie. Sover dit die res aanbetref is dit naweek. Fok, meeste van die slim mense sit alreeds by Oppikoppi en gis.

Vir die outjies wat daai leave forms betyds ingevul het: Dis naweek, kom ons fokken duik!

duik in die aand

Check gerus more Watkykjy uit indien jy nie by Koppi kan wees nie. Ons gaan die hele fokken ding live stream deur YouTube en Google se hangouts. Ons moet net al die kak gaan opstel na ons meetings met die ouens. Dit sal op Twitter announce word.

O ja, hier is vir julle nogge goose met befokte tiete. Dis mos Women's Day more. Dis hoekom jy nie werk toe hoef te gaan nie. Prys tiete!

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in duik, naweek. Bookmark the permalink. Trackbacks are closed, but you can post a comment.

14 Comments

  1. Jags Jannie
    Posted August 8, 2012 at 3:17 pm | Permalink

    Fok Prof, nou is ek van vooraf suur! En fok ook die buitelanders wat my kom sien more! Sal my fokken leer om beter te beplan volgende jaar. Darem maar ‘n dom poes!

  2. EKKE
    Posted August 8, 2012 at 3:58 pm | Permalink

    Kon sy nie sommer die wet G string champ ook wees nie

  3. #1 Pisscat
    Posted August 8, 2012 at 6:59 pm | Permalink

    Fok dis darm maar awesome tiete daai !!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

  4. David
    Posted August 10, 2012 at 8:32 am | Permalink

    Yip, prys tiete

  5. peanut
    Posted August 11, 2012 at 2:21 pm | Permalink

    shame, ten minste hou die mooi boobs die ogies van daai lelike voete af…..eeeeuuuwwwww

  6. Die Vrotkol
    Posted August 11, 2012 at 4:39 pm | Permalink

    Jisou fokkn lekker ,ekse.

  7. Posted August 17, 2012 at 6:11 am | Permalink

    Dit is die fok bester website wat ek nog ooit gesien het jule moet ok nou op naweeke fokken mooi mans op sit as dit op naweeke is om te se dit is nu fokken naweek kom ons fokken duik kom aan dit is ni net fokken mans wat die wepsite lees is ons vrouens lees dit ok hy aan so fokken bja goed op sit ons hou dar van om dit te lees

  8. Prof. Bokdrol
    Posted August 17, 2012 at 10:43 am | Permalink

    Gods – ons sou ook daarvan hou om dit te lees as ons 'n vaalblou fok kon uitmaak van wat jy skryf.

  9. David
    Posted August 17, 2012 at 12:38 pm | Permalink

    Charlenetjie, sorry om jou spoed te breek sussie, maar daar is nie 'n ding soos 'n mooi man nie, wel dalk Ryk, maar hy's in 'n ander klas ne?
    Let nou mooi op sussie, LEESFOKKENTEKENS en SPELLING asseblief

  10. JagsJannie
    Posted August 17, 2012 at 1:45 pm | Permalink

    Charlene, welkom op die blad! Net 'n voortydige waarskuwing: Kry jou spelling uitgesort anders gaan jy nog baie kak optel. Jy mag vloek, kots, met jouself speel, kom, ander WKJ'tjies se moere/konte/ens vloek. Maar spelling! Fok!

  11. Prof. Bokdrol
    Posted August 17, 2012 at 2:06 pm | Permalink

    Dankie vir die ondersteuning manne - David, jy kan wel <Alt> 130 probeer om "né" mooi reg te kry…en sit 'n fokken punt (of ander leesteken) aan die einde van jou sinne, bra, 'samblief man – ons probeer hierdie girl bietjie edyookyt hierso.

  12. David
    Posted August 17, 2012 at 3:07 pm | Permalink

    Sorry Prof, hier's hy. (dis 'n punt poes).

  13. Anthrax
    Posted August 17, 2012 at 3:21 pm | Permalink

    Wag ons nog vir DDD se opstel oor Charlene se blapse? Waar is jy, ou perd?

  14. Prof. Bokdrol
    Posted August 17, 2012 at 10:53 pm | Permalink

    .
    (NS - Topper wil weet: hoe's daai vir 'n punt?)

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong> <font color="" face="" size=""> <span style="">