Ons het eers bietjie huiswerk vir julle vir die naweek. Teen die tyd dat Carte Blanche se tune Sondag speel, moet jy al hierdie moves ken sodat jy weet hoe om hol te swaai as jy volgende week Oppikoppi toe gaan…
Stempaal
Loading ...Kom-petisies
Dinge om te doen
Inligting met trots verskaf deur:
Kief Tunes
WatkykjyTubes
-
Die week se top 10
Afdelings
WKJ op jou Garmin
Ouer Koeie
-
Onlangs op WKJ
- Dis naweek, kom ons fokken duik!
- Kortbroek se Bokspan
- Bizarre Bedonderde Donderdae – Watkykertjie kompetisie
- Watkykjy nuus round-up. Week 19.
- Czech hierdie fokken hot chick op ‘n bike uit!
- Phuket, maar Thailand is kaklekker! (deel V)
- Life on The Road – Learn Guitar with David Brent
- Laasweek se zefspotters
Interwebsradio.com
WKJ SuperBru team
-
Watkykertjies Tune
- Puisiewang on Dis naweek, kom ons fokken duik!
- Hoenderkop on Dis naweek, kom ons fokken duik!
- Vlagman on Kortbroek se Bokspan
- TANK on Czech hierdie fokken hot chick op ‘n bike uit!
- Vingerinhol on Bizarre Bedonderde Donderdae – Watkykertjie kompetisie
- vaakboef on Czech hierdie fokken hot chick op ‘n bike uit!
-
-





10 Comments
Dankie vir die TIETE!
Amper perfek – sy moet net daai vieslike fokken Crocs in die see in wegbliksem!
My sentiment exactly Prof. Daai fokken goed kan tot afbreuk maak aan tiete!
Ek reken weer sy dink voorentoe. Daai klippe lyk of dit fokken seer kan wees op die knieggies. Hence die ugly crocs…
Stem, Abes – ek sweer daai abominale kak is ontwerp deur Beelzebub homself. Actually is daar nog so 'n klein foutjie met die prenkie – kan die stoepkakkertjie ook net bietjie fokof dat mens beter kan sien?
Gee die manne mooi tiete dan kla hule oor forkken Crocs! Wie sien die Crocs?
Hardy (har harr harrr…) dit gaan alles oor standaarde, bra – as sy die morning after begin met daai "waar my 'koene" stuff, wil jy regtig in die donker op jou knieë rondkruip op soek na goed wat ruik soos 'n kruis tussen 'n 'n Tupperware paartie en 'n fokken perdestal na die Durban July? Eeeuuuwww…
Ek stem Hardy! Griff – kan ons volgende week weer n harige guava te siene kry asseblief?
Eks met jou op die een Hardy, vermoed die Prof en Abes kyk seker hondehol ook. Ekt nie eers gesien die girl het voete nie
EK sien die crocs, en dis wit. Swak. Moontlik vir kak praktiese redes soos: "Dit loop beter oor die klippe" Goeie kwalitiet borste. My 2 cents. Use it.