Dis naweek, kom ons fokken duik!

In Dis naweek kom ons fokken duik! deur griffin10 Eiertjies

Ons het eers bietjie huiswerk vir julle vir die naweek. Teen die tyd dat Carte Blanche se tune Sondag speel, moet jy al hierdie moves ken sodat jy weet hoe om hol te swaai as jy volgende week Oppikoppi toe gaan…

moemfie

griffinDis naweek, kom ons fokken duik!

Comments

  1. Prof. Bokdrol

    Amper perfek – sy moet net daai vieslike fokken Crocs in die see in wegbliksem!

  2. Abes

    My sentiment exactly Prof. Daai fokken goed kan tot afbreuk maak aan tiete!

  3. Willem Wikkelspies

    Ek reken weer sy dink voorentoe. Daai klippe lyk of dit fokken seer kan wees op die knieggies. Hence die ugly crocs…

  4. Prof. Bokdrol

    Stem, Abes – ek sweer daai abominale kak is ontwerp deur Beelzebub homself. Actually is daar nog so 'n klein foutjie met die prenkie – kan die stoepkakkertjie ook net bietjie fokof dat mens beter kan sien?

  5. Hardy

    Gee die manne mooi tiete dan kla hule oor forkken Crocs! Wie sien die Crocs?

  6. Prof. Bokdrol

    Hardy (har harr harrr…) dit gaan alles oor standaarde, bra – as sy die morning after begin met daai "waar my 'koene" stuff, wil jy regtig in die donker op jou knieë rondkruip op soek na goed wat ruik soos 'n kruis tussen 'n 'n Tupperware paartie en 'n fokken perdestal na die Durban July? Eeeuuuwww…

  7. Beesbal

    Ek stem Hardy! Griff – kan ons volgende week weer n harige guava te siene kry asseblief?

  8. David

    Eks met jou op die een Hardy, vermoed die Prof en Abes kyk seker hondehol ook. Ekt nie eers gesien die girl het voete nie

  9. MevrouDominee

    EK sien die crocs, en dis wit. Swak. Moontlik vir kak praktiese redes soos: "Dit loop beter oor die klippe" Goeie kwalitiet borste. My 2 cents. Use it.

Gooi Comment