Die regte Oppikoppi line-up

koppi line-up

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in oppikoppi. Bookmark the permalink. Trackbacks are closed, but you can post a comment.

9 Comments

  1. fran
    Posted August 7, 2012 at 2:35 pm | Permalink

    wie het die oppikoppi music video kompetisie gewen? moet dit nog gebeur?

  2. Prof. Bokdrol
    Posted August 7, 2012 at 4:16 pm | Permalink

    Welkom in die 21ste eeu, Fran…of swot dalk weer daai stukkie in jou Afferkaanse handboek op oor "lees met begrip": http://tinyurl.com/9o4jelm

  3. Prof. Bokdrol
    Posted August 7, 2012 at 7:30 pm | Permalink

    NS: Dr. Onk wys my sopas daarop dat ek hipoteties – alhoewel baie fokken onwaarskynlik, na my beskeie mening – net naastenby miskien dalk halfpad soos 'n effens sarkartiese poes kon geklink het met daai vorige comment. Dis glad nie die geval nie, hoor? Dis maar net omdat ek so groen van jaloesie is soos 'n hippie se vingers nadat hy sopas sy eie zol gerol het omdat ek moet graft die hele amper-langnaweek terwyl julle fokkers paartie as if there's no tomorrow. My snoet is op 'n plooi oor hierdie kak – mag julle elke oggend wakker word met 'n hangover, en elke aand gaan slaap met ore wat sing van die hele dag se paartie – wawawawag – fok, ek is alweer op die verkeerde track – dis mos die hele fokken idee, né? Huh? Huhh? Huhhh? Bliksems! Enjoy…

  4. BloedOester
    Posted August 7, 2012 at 8:46 pm | Permalink

    Tsk tsk Prof… Daar moet 'n spasie wees tussen die ellipses en die opvolgende woord. Die fok weet. *sug*
    DISCLAIMER:
    Die bo-genoemde is tong in die kies… vir diegene wat dit nie verstaan nie… fok julle.

  5. Prof. Bokdrol
    Posted August 7, 2012 at 9:05 pm | Permalink

    NNS: As een van julle fokkers nog net eenkeer 'n letter van my weldeurdagte relaas verander, dan speel ek siek by die graft en kom pis op jou tent…capish?

  6. Rooimier
    Posted August 8, 2012 at 2:41 pm | Permalink

    Ag nee, proffie… dis "capiche", nie "capish" nie…
    Wat nou?

  7. JagsJannie
    Posted August 8, 2012 at 4:13 pm | Permalink

    Whack, whack, whack………………………………….

  8. JagsJannie
    Posted August 8, 2012 at 4:21 pm | Permalink

    Ag fok, gaan net by die ander buurvrou haar vleishamertjie leen want eerste een klaar gebreek. Nou, nou terug…..

  9. Prof. Bokdrol
    Posted August 8, 2012 at 4:44 pm | Permalink

    Haai fok mense, ons moet ons seëninge tel: blykbaar kry jy sad fokkers wat op die Internet sit en ander mense se spelling kritiseer – kan jy daai kak nou glo? Tragies…amper so tragies soos om by die werk te sit terwyl die res van die heelal al lankal lekker fokken snotters op die grond rondkruip by OppiKoppi. O ja en BloedOester en Rooimier, thanks man - bly om te sien ek is nie die enigste pedantiese poes hier rond nie – al is julle verkeerd:
    http://tinyurl.com/d3cc68r
    http://tinyurl.com/catm76r

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong> <font color="" face="" size=""> <span style="">