Bizarre Bedonderde Donderdae – Julius Malema

Vandag se manlike karakter is baie blerrie ongeskik. Hy wil nie sy goose toelaat om te gaan pis nie en skiem sy kak stink nie. Dan word hulle interrupt met nuus…

Ons is volgende week weer terug met nog 'n episode wat fokkol sin maak.

Hoe maak ons hierdie kak?
Dis seker ook nou die tyd om vir julle te vertel hoe die video aanmekaar genaai word. Ons skraap 'n clip iewers van 'n geheime dumping ground af met 'n plastic grafie (daai waarmee jy by Margate in die sand mee speel). Daarna skryf ons vinnig so paar onsinnige dialooglyne daarvoor. Elke karakter in die video se lyne word (wanneer daar tyd is) so paar ure voor die ding live gaan gemail na verskillende mense toe wat vir ons voices record. Daardie mense het nie 'n fokken clue wat in die video aangaan of hoe dit lyk nie nie. Daarby het hulle ook nie 'n fokken idee wat die ander karakters se lyne is nie en daar is nooit 'n aanduiding van watter emosie gebruik moet word nie. Ons hou almal in die donker. Boonop is dit heavy short notice, so party van hulle gaan kruip in die toilets weg by die werk en record dit gou op 'n iphone of 'n ding. Worsmasjien vibes. Poes chuck in, maak wors. Eet.

Dis vir hulle net so fokken groot surprise soos vir julle as die video drop. En soms vir ons ook. Daarna word background effects opgespoor. Alles word  in 'n stainless steel pot gebliksem en gekook vir 40 minute op medium hitte. Die volgende stap is om dit op YouTbube uit te rol met 'n koekroller.

Daar het jy dit nou… Fokken bizarre.

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Bedonderde Donderdae. Bookmark the permalink. Trackbacks are closed, but you can post a comment.

5 Comments

  1. Evert
    Posted August 30, 2012 at 1:33 pm | Permalink

    Wie is die aktrise?

  2. einafok!
    Posted August 30, 2012 at 2:28 pm | Permalink

    Lauren Bacall. 

  3. Dirk Diggler Diktros
    Posted August 30, 2012 at 5:26 pm | Permalink

    Nee, o wee, kan sommer sien sy vat dit indie chutney of glad nie.  Met zamboksalfies vir mnr Bogart se skurwe likkewaantrilletjie.  Hulle het mos dekades lank getjommel.  En hy was n befaamde komposkouer.   Viva Knuppelhood.  DDD

  4. Prof. Bokdrol
    Posted August 30, 2012 at 8:13 pm | Permalink

    Dank fok vir daai verduideliking – ek het amper begin dink Dr. Onk het op Donderdae my secrest stash 'shrooms iewers in die hande gekry.

  5. Prof. Bokdrol
    Posted August 30, 2012 at 10:31 pm | Permalink

    Fok…blykbaar het Dr. Onk behalwe die 'shrooms boonop my "secret" stash Oxford Dictionaries saam die 'shrooms geboef.

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong> <font color="" face="" size=""> <span style="">