Watkykjy nuus round-up. Week 31.

In Wat is nuus? deur griffin1 Eiertjies

Auzzie kry brandboude
Jy het tien teen een 'n vriend wat net so deur die kak is soos hierdie Auzzie. Die grapgat het besluit dit sal 'n cool party trick wees as hy dit laat lyk of hy vuurwerke by sy hol uit spuit. Hy't 'n vuurpyl tussen sy poeflobbe ge-wedge en laat waai met sy zippo. Ongelukkig vir hom het die grappie snuff gedraai en het hy sy boude, ballas en rug verbrand. "Check hoe light ek my poep, ouens!" POEF! (orals teen die mure) – IOL

Die Antwoord release 'n nuwe track
Die Antwoord het vanoggend hulle nuwe track, XP€N$IV $H1T release. Dit gaan basies oor Ninja wat sy piel in expensive shit cover. Jy kan hierso daarna luister:

And then I got high
Felix Baumgartner van Austria het 29km bokant moeder aarde uit 'n lugaballon gespring. 'n Hoogte van 29km is min of meer 20km hoër as wat jy felix baumgartnerooit in 'n Boeing sal vlieg. Dis poeshoog, maats en dis koud daarbuite. Minus sestig in die son. Heelwat kouer as wanneer jy in Sutherland buite gaan pis. Die bra is besig om te oefen om die wêreldrekord van 31,3km te beat wat in 1952 opgestel is. Tydens hierdie "oefensessie" het hy 'n spoed van 862km/h bereik tydens 'n 3min 48sec freefall session. Hy gaan ook poog om die eerste persoon te wees wat die sound barrier breek tydens free fall. Good luck, daai knal alleen is genoeg om jou poepol oop te ruk en jou groente en KFC oor Rosswell te strooi.

Gelukkig gee hulle vir hom 'n space man suit wat pressurised is en al daai mooi dinge. Hy is ook gelukkig om deur die krimpie ge-mentor te word wat die rekord terug in '52 opgestel het.

Check gerus sy website uit vir die mal mission, of check hierdie video wat die storie verduidelik:

Naaigerian zaber homself dood.
'n Ryk Nigerian besigheidsman het homself doodgenaai nadat hy drie uur die oggend van 'n bar af terug gekom het. Die ou was oppad om sy jongste van ses vrouens bietjie nookie te gee toe sy ander vyf vrouens hom kontfronteer het. Hulle het blykbaar voor die tyd 'n meeting gehou oor die genaaiery in die huis en het besluit dis tyd vir 'n groepswoeps. In plaas daarvan om net daarvoor te vra, het hulle in die jongste vrou se kamer ingebars met messe en stokke en demand dat manlief hulle vleispyp voer. Ek is nie seker nie, maar ek vermoed mens noem dit rape. Toe die arme bra by vrou nommer vier kom het hy ophou asemhaal. Die vrouens het in die bosse in gehardloop. – IOL

Oppikoppi (virrie gooses)
Oppikoppi is minder as tien slapies weg. Hierdie een is vir die chicks. Onthou dat dit nie meer 1995 is nie. Daar is nou shit soos interwebs en Facebook en digital kameras en what not. As jy jou naam poes gaan maak, gaan iemand 'n kiekie of 'n video neem en die kans is goed dat dit op Watkykjy sal beland. Niks meer op die baas se skoot sit vir jou nie.

Hier is paar marabs meisies van overseas festivals, net om julle so bietjie van 'n warning te gooi. Wie weet, miskien sien jy dit eerder as inspirasie.

Sambreel sokkie
'n Voorbeeld van 'n chick wat skiem sy's die shit, terwyl sy moontlik level 10 gespat of gerook is. Jy wil nie Maandag by die kantoor in die boardroom kop onderstebo sit terwyl jou baas hierdie vir jou werksmense speel nie.


Tree hugging hippie

Kry jy niks stoot by Oppikoppi nie? Jy kan altyd 'n boom probeer naai in plaas daarvan om dit op te fok vir jou vuur waar jou tjommie gaan sit en "O Ryperd" sing met sy out-of-tune bokskitaar.

Piele Chicks
Raak innovative met daai private stash wat jy in die blou boks met die pienk lint wegsteek in jou lakenkas en nooi jou vriendin uit om met jou piel in die stof 'n bierblikkie aan te rol.

Deel met jou tjommies!

    griffinWatkykjy nuus round-up. Week 31.

    Comments

    1. Prof. Bokdrol

      Sjym – OK, supposedly is daar 'n verskil tussen NZ en OZ (die kak aksent is wel dieselfde) maar een van die twee was redelik de poes in toe hulle uitvind hulle hotste chick is nie Mej. Merino 2012 nie, maar wel 'n Zef Afferkaanse stukkie (http://tinyurl.com/cdxwbol) Toe skors hulle haar…die fokkers…bâââââd luck, meisie – waddefok soek jy in elk geval daar annercunt? Huh? Huhh?? En julle Koppi-gangers – luister nou maar vir ons krimpies wat altyd "been there, done that" verkondig – as jy wonder hoe Dr. Hofmann normale mense sien, hier's vir jou 'n voorsmakie: http://tinyurl.com/c93lkww. Fok, glo my vry, Dr. Hofmann is tegelykertyd beide jou beste tjom en jou worst nightmare…my geleerde kollega Dr. Onk huldig wel die opinie goeie ou C2H5OH is a friend for life…hic…

    Gooi Comment