Watkykjy nuus round-up. Week 28.

Poefring
'n Vrou (nie 'n baie mooi een nie) in Utah het gaan window shopping doen vir ringe. Die plan was om 'n ring van omtrent R35k te zoi en haar plan was fokken stupid – die tipe kak wat jy in ou cartoons of swart-en-wit movies sien. Sy het gemaak asof die ring aan haar vinger vas sit, dit met lotion afgehaal en 'n vinnige switch gedoen met 'n ring wat min of meer dieselfde lyk maar wat 'n obvious fake is. Sy het die regte een ingesluk enfokken lelike vrou later gaan probeer pawn nadat sy hom uitgekak het en is gearresteer. Die gesprek wat tot haar arrestasie gely het, het seker so verloop: "Mevrou, ek gaan die pote bel, want daar sit nog 'n mieliepit vas aan die ring. Ek dink jy het hom gesteel, ingesluk en uitgekak. Ek is nie 'n blerrie fool nie!" – Dailymail

Lambo fok shop op
'n Ou en sy tjommie het in Italië 'n swart Lamborghini Murcielago opgefok toe hulle deur 'n BMW motorbike dealership se glasvenster ge-crash het en die meerderheid van die dealership se stock opgefok het. Die polisie weet blykbaar nie wat die oorsaak van die ongeluk is nie. Regtig? Twee ouens in 'n poesvinnige kar wat deur 'n dealership se venster bars en hulle kan nie twee en twee bymekaar sit nie? Daar was seker Napolitana sous op die bra se vingers.

Jy kry nogal 'n hol kol op jou maag as iemand met een trick meer geld wegfok as wat jou hele familie en aangtroude familie in 'n generation sal maak. – Jalopnik

gefokte BMW shop

gefokte lambo

Daar is baie beter praktiese aanwendings vir poesvinnige karre. Jy kan dit eerder op 'n racetrack gaan jaag en as jy David Coulthard is, kan jy sommer 'n golfbal vang met jou Merc SLS. Dis nogal fokken impressive…

Dikkes, jy's myne!
Pauline Potter, die wêreld se vetste vrou is besig om gewig te verloor. Yay! Sy het omtrent 330kg geweeg voordat sy die oplossing gevind het om sowat 44kg af te skud – naai soveel as wat jy kan.

Haar eksman het by haar 'n draai kom gooi een dag en die twee het die wille wax uit mekaar uit gezaber. En met die twee, bedoel ons eintlik die man. Hy moes al die werk doen en hulle het heel moontlik net missionary gegooi, want check, hoe de fok hou jy twee bene in die lug wat elk 65kg weeg terwyl jy vir 'n gaatjie soek? Dis soos om met twee normale oorgewig kort meisies op jou skouers weg te hardloop van 'n brandende plantasie af.

Pauline erken ook dat sy nie self baie kan doen nie, maar dat sy omtrent 500 calories brand elke keer as sy so lê en jiggle op haar re-enforced bed terwyl haar eks boekmerke in die vetrolle sit soos hy track hou van haar hy laas was. En dis nie sommer van fluit-fluit-spuit, die storie is uit nie. Hulle naai blykbaar sewe keer per dag. Die arme ou kan haar nie eers omhels nadat hy sy vlag gestryk het nie. At best kan hy 'n paar vriende oornooi en haar omsingel… – Closer

liefies

Suid-Afrika deur Kapenaars se oë

In ander nuus het scientists uiteindelik uitgevind hoekom Kapenaars nie regtig weet wat aangaan in die res van Suid-Afrika nie…

south-africa

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Wat is nuus?. Bookmark the permalink. Trackbacks are closed, but you can post a comment.

11 Comments

  1. Posted July 11, 2012 at 1:09 pm | Permalink

    Lag so ek het amper uit die stoel geval. Daai laities met die kar het nou seker 'n jaar se kak met daai spul BMW's wat so fukked up is.
    Praat weer.
    Salagatle!

  2. Prof. Bokdrol
    Posted July 11, 2012 at 1:27 pm | Permalink

    Impressive inderdaad – maar David Coulthard het about 'n maand van my pay weggespin van daai poesduur taaiers af…fokken rykgatte!

  3. WilleWortel
    Posted July 11, 2012 at 2:34 pm | Permalink

    Eenkeer in my erg dronkenskap 'n dik goose vir 'n spin gevat in my jong dronk studente dae….kry nog steeds nagmerries..huil my soms wakker..ag as ek maar net getos het daai een keer!!!!!

  4. #1 Pisscat
    Posted July 11, 2012 at 4:18 pm | Permalink

    Eina fok daai ou wat daai POESvet chick naai – dis fokken…… gaaa jig….. jirri nee siesa…. nee ek kanie eers daaraan dink nie…….  waars die KOTZ smiley?

  5. Bokbal
    Posted July 11, 2012 at 10:06 pm | Permalink

    Ek wonner hoe dude weet, wanneer hy die regte gleuf uiwe? Die biets kan mos kamstig lê en lekker kry, terwyl die perverse dude een van die binneboudvoue naai.
    (Poefring – baie snaaks geskryf. hahahaha)

  6. Jakes
    Posted July 12, 2012 at 8:25 am | Permalink

    Ek like ook 'n dik cherrie, maar hierdie een is so bietjie te groot. Ek spyker vir plesier nie vir gewigsverlies nie.

  7. Willem Wikkelspies
    Posted July 12, 2012 at 10:33 am | Permalink

    Ek het al gehoor mens gebruik eno's vir so skattejag. Sodra dit fizz weet jy jy het die boorgat gevind…

  8. J-M
    Posted July 12, 2012 at 12:17 pm | Permalink

    Die joernalis wat die berig oor die Lambo vir Jalopnik geskryf het is seker opgelei by News 24!

  9. Die Vrotkol
    Posted July 12, 2012 at 8:58 pm | Permalink

    WaAr de fok is plett op die Kaart….

  10. elton
    Posted July 13, 2012 at 2:18 pm | Permalink

    nooit bra… ons kaaspse brasse weet darm meer as wat daai kaart se… oppikoppi is mos ook in daai rooi area?

  11. pastoor
    Posted July 14, 2012 at 5:23 am | Permalink

    Dit wat vir my deur die woord spreek is eenvoudig geestelike wanorde,maar ja die mens is n interesante spesie waaroor my Skepper baie spyt is dat Hy ons geskape het,die kru taal is vir my soms onaanvaarbaar!!ons leef heewAarskynlik in n tydperk van anders denkende gedagtes “kom ons duik maar eers bietjie verder die naweek is in die helfte”fok….mooi loop

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong> <font color="" face="" size=""> <span style="">