Ons is weer terug oppie brug. Hierdie eerste tannie is smoking hot. I can like to have a rokkie wiff a belt. And a gun…
Stempaal
Loading ...Kom-petisies
Dinge om te doen
Inligting met trots verskaf deur:
Kief Tunes
WatkykjyTubes
-
Die week se top 10
Afdelings
WKJ op jou Garmin
Ouer Koeie
-
Onlangs op WKJ
- Czech hierdie fokken hot chick op ‘n bike uit!
- Phuket, maar Thailand is kaklekker! (deel V)
- Life on The Road – Learn Guitar with David Brent
- Laasweek se zefspotters
- Sondag. Skêre met skietgoed.
- Dis naweek, kom ons fokken duik!
- Score tickets na Park Acoustics se derde birthday!
- Totally verskillende predictions vir die naweek se SuperBru
Interwebsradio.com
WKJ SuperBru team
-
Watkykertjies Tune
- Belhamel on Czech hierdie fokken hot chick op ‘n bike uit!
- HOT LIPS on Bittereinder – Kwaad Naas feat. Shane Durrant
- wilnetspyker on Hoe om te naai… week#1 van 4
- Jan on Hoe om te naai… week#1 van 4
- Bierboks on Phuket, maar Thailand is kaklekker! (deel V)
- HOT LIPS on Hoe om te naai… week#1 van 4
-
-








9 Comments
Daai eerste skêr lyk soos my ma as sy vir my pa gewag het om dronk by die huis te kom op Vrydagaande.
Prof, met permissie, was jou pa nie net dalk banger vir die swart belt (karate?) as vir die rollie nie? Ek sou fokken banger as banger wees, pappa!
JagsJannie, jy ken nie my ma nie – as sy op jou afgestorm het met 'n paplepel het jy jou alreeds vierkantig vol bekak, nevermind as sy 'n rollie nog boonop iewers in die hande kon kry. G'n wonder my pa het naweke laat uitgebly en eers baie Dutch courage nodig gehad om huistoe te kom nie.
Ouch! Jy meen een van daai kombuis-ninja-sticks? Daai goed bliksem 'n man se kop vol duike pappie. Respek!
Prof se Ma se foto kort net curlers innie kop en n lang as op die sigaret. Dan lyk sy gevaarlikker as Daisy de Melker.
Belhamel sy IS gevaarliker as Daisy de Melker…veral as jy haar kak byt oor haar curlers!
Jissis Prof. Ek sal mos nooit weer n oog toemaak nie…
Bellies jy moet oppas, as Bokkies se ma jou byt kry jy sommer kanker ……..
…en AIDS, en Ebola…