So watter een van die twee het ‘n toekoms in musiek?

In Fokken Zef Videos deur griffin17 Eiertjies

So wat het jy nodig? Geld of talent? Is dit hoekom Afrikaanse musiek 90% van die tyd kak is? Omdat hulle vroeg daarmee begin?

Deel met jou tjommies!

    griffinSo watter een van die twee het ‘n toekoms in musiek?

    Comments

    1. Prof. Bokdrol

      Watter een van die twee het 'n toekoms in musiek? Wel dis fokken ooglopend, is dit nie? Die een wat bereid is om vir Jurie Els 'n kopkou te gee.

    2. BloedOester

      I rest my (space) case. Die clip verduidelik heelwat in terme van wat deesdae aangaan met Suid-Afrikaanse musiek. Ek sou voorstel dat boetman eers Std. 5 klaarmaak en dan moontlik verder dink oor die "musiek" loopbaan. Miskien is die "editors" en "synthesizers" meer advanced teen daai tyd en kan dit moontlik die kakspul beter maak klink. Miskien. Fokken GROOT miskien.

    3. BloedOester

      Korreksie… die Eerste clip is van toepassing tot Boetman.  Die tweede clip is yster en die outjie het potensiaal wat by sy ore uitloop. Gooi hom seun. Jy kan maar.

    4. Prof. Bokdrol

      Fokkit – waar het julle Divvi se video opgespoor? Geboef by een van daai pervy ondergrondse pedofiel kiddy-porn netwerke wat Interpol so once in a while bust iewers op 'n fokken uie-plaas in België?

    5. karnallie69

      Ek moes nou vokken mooi dink, die eerste laaitie se stem het so wind in hom, amper soos n' zef cortina V6 se gearbox……ja vok, hy maak seker al die meisies nat met daai outfit en tune…….

    6. Steve-O

      as 'n ywerige kitaar slaner self (veral as die blok-en-tackle begin vloei) kan ek se dat die engelse laaitie maar mag speel… die eerste boetie is 'n saad en 'n toekomstige kurt/nicholas (kots in my mond) fokop… sny nou sy stembande yt en red ons van toekomstige kak. sy ma het seker sy lyrics geskryf…

    7. Bambi

      Uiters kak musiek. Seker daarom dat die meeste afrikaanse sangers nou TV omroepers word.

    8. Evert

      Daai 2de laaitjie se stem sal vir meisies en hulle ma's nat maak. 
      Kultuurfeestent : "Word vermaak deur mense met meer selfvertroue as talent"

    9. Jagter

      Ek is bevrees as jy realiteit vierkantig in die oë staar, is daar net een wat dit groot gaan maak.  En dis die eerste laaitie.  Mense hou mos nou net van swaksinnige kak.
       
       

    10. Daan Likkewaan

      Julle mense is net gemeen. Divvie is wonderlik en hy leef sy talente uit! Al wat julle verkrampte spul kan doen is om te kritiseer. As julle nie iets goed te sê het oor goeie Afrikaanse kunstenaars nie gaan luister dan eerder maar na gemors soos die Antwoord, polisiekarre en Jack Parrow!

    11. peterstuyvesantblue

      Daai tweede mannetjie mag maar, ongelooflike talent het dit geniet!
      Vir die eerste knaap, jong seun, kan nie wag dat jou stem breek en jy soos 'n man klink as jy sing nie, klink nie baie cool as mens dit luister, en dit klink soos n dogtertjie wat oor ander dogtertjies sing nie…..

    12. boshoffch

      Waar is die Divvi fokker se ouers! As jy rerig lief is vir jou kind, sal jy hom inlig wat sy fokken limitasies is, nie sê "Ja my seun, jy kan sing, gaan maak 'n fokken music video!" nie!

    13. Joster

      Altwee is ewe kak, nee wag. Die eerste een is meer kak, maar moet nie onder enige dwaal wees dat die tweede een goed is nie. Dis die eerste een wat hom laat goed lyk, enige doos wat na hom gaan sing sal goed lyk. 

    14. Stokmannetjie

      Daan, waar die hoppende fok val jy uit jou dom poes?  Daan Bobbejaan weet absoluut fokkol van musiek af nie. Weet jou ma en die dominee jy hang op watkykjy uit?

    15. Piesang

      toemaar julle, hy's gefok wanneer sy stem breek

    16. Ag NEE FOK!

      Ag nee fok, ASSEBLIEF groot fokken asseblief hou op lieg vir julle kinders! Divvi se ballas het nog nie eens gesak nie maar hy wil n meisie he!  Fok ek kan al klaar die Headlines lees: DIVVI Suid afrika se Justin Bierneus!  en dan mense is ons totaal en al gefok! Ek kan met al die kak in suid afrika saam leef maar as ek die fokker op tv of op die radio hoor die fok ek koue engeland toe! 

    17. Nou n bietjie naar!

      Divvi gaan dit maak…nie omdat hy talent het nie maar omdat sy familie geld het en daar mense is (daan bobbejaan) wat bereid is om na sy ABSOLUUTE KAK te luister. Fok weet hoe enigeiemand dit kan regkry! Jissis ek het nou so byna byna letterlik op my lappie gekots! 
      Hoe verduidelik ek vir die mense by die werk wat met die ding gebeur het?
      En die kak het n geneigtheid om in kop vas te sit, so fok julle ook WKJ!!! Bliksems!!!
      NEt om die blou bulle te straf gaan ek nou sommer n motivering skryf om liefling op loftus te vervang met DIVVI se treffer!  dink in elk geval Divvi is n moffie!
       
       Die tweede outjie kan maar sing en kan actually sy video klaar kyk…
       
       

    Gooi Comment