Ons deel so paar entries solank met julle wat ons ontvang het vir die kompetisie om tickets vir jouself en drie tjommies na hierdie jaar se Oppikoppi festival te wen. Daar is ook 'n hele paar van hulle straight asblik toe omdat sommige mense moontlik op skool gesukkel het met begripstoetse. Maak jouself vertroud met die inligting en hoe om in te skryf. Jy het nog kans tot 20 Julie.
Dink jy dat jy beter as hierdie ouens kan doen? Nouma fokken wys ons dan en skryf in!
Hierdie post is 96 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 1,061,082 post views in totaal sedert 1 November, 2019.
Share dit faktap
Comments
Die eerste een is die beste en mees oorpronklik, paar van die ander soos die huismoles en vernietig jouself lyties, eish? weet nie hoekom nie maar hulle laat my dink aan die dude wat ek paar jare by oppikoppi gekry het wat elke keer net om sy eie vuur gestaan het en op Metallica (no offence to Metallica) geheadbang het en black labels suip het, fokkol anders gedoen nie.
Fran… Om langs die te staan en headbang is waaroor oppi gaan my bra… Laat ek raai jys die soort wat vir tolgeld staan en vra vir almal wat verby stap en wag vir reaksie by jou vriende. En dan in die straat afhardloop terwyl jy kliphard poes skree op pad om die een band te gaan kyk waarvoor jy gekom het… Parlotones…
Hey Boys…..Onthou net assamblief, voor julle mekaar opfok iewers, die kalmste ding is om belangrik te bly.
Luister twat, jy kan by jou huis om 'n fokkin vuur staan en headbang vir 4 dae, what's the point om al die pad Northam toe te fok met 'n duur kaartjie in jou sak en dan net na jou eie musiek te luister en die heeltyd om jou eie vuur te staan en geen ander bands te kyk nie? Ek was al by 8 oppikoppis twat, al begin gaan toe jy nog nie balhare gehad het nie. Weet jou ma jy mors haar bandwidth deur sulke kak op die internet kwyt te raak? Gaan sy jou toelaat om oppikoppi toe te gaan die jaar? Is jy dalk een van die 'vernietig jouself' lyties?
Hy Fran,jys seker die tipe wat in die shower tos as jou tanie tande borsel.Ons ken daai twee ouens hulle is deel van EFC Cage Fighting,dit sal jou laaste oppikoppie wees twat. Pasop voor jy opmerkings maak,julle konte leer op die moeilike manier….hoop ons sien jou daar…..
Fran, ek dink ek het jou daar al gesien, 8 oppikoppi’s jy was die laaitie wat gehuur was om die kak huisies skoon te maak waar ek elkekeer gekots het na al die befokte kuier sessies, geheadbang voor die stages, en jy elkekeer dink net aan eish die duur kaartjies wat almal betaal om hulle self te geniet!!!!! Jy laat my baie dink aan n hoer altyd met haar bek vol???
Luister deathtrap, ek is seker julle is naaitaai (julle ken mos cagefighters) en ek gaan nie die jaar oppikoppi toe nie want ek is bang ek loop een van julle raak en julle poes my dalk dood, maar as julle nie kritiek op julle videos kan vat nie, don't send it. Of vat dit soos 'n man (of soos 'n cagefigter). headbanger gaan lees weer jou opmerking en kyk of dit heeltemal sin maak vir jouself. gesokkel met die afwikkaans op skool?
Fran, doodreg afrikaans is nie my beste nie, is eintlik n soutie wat afrikaans dig, ek dink nie dit gaan vir die ouens hierbo so erg oor die vid’s wat hulle gepost het nie maar meer oor die fact dat jy so n groot POES is, hoop jou video wen wat ook al een dit is dan kan jy meer black labels koop en die jol saam ons geniet eerder as om soos n droe drol te wees after all dis vrek duur daar.
Oeee…'n cyberfight. Jirre, ek beny julle latte deesdae – in darrie jarre was die definiese van 'n cyberfight as jy die fokken doos wat jou 5.25" MS-DOS floppy geleen het (nadat sy eie floppy sy gat gesien het omdat hy hom die vorige aand op die bed by die koshuis vergeet het, toe hy en sy tjerrie met die mandjie-handsak en blommetjiesrok van Huis ManVang bo-op die fokken floppy zaber dat die ding so kreukel dat hy lyk soos jou oumagrootjie se ma se poes) om sy XT met die 20Meg hardeskyf op te boot in die Kompjooters 101 klas en dan sy bliksemse Coke op die ding omstamp – nadat jy R5.00 daarvoor betaal het aan die begin van die semester – 'n solid fokken PK gee bo-oor die ry XT's tot langs die dosent se assistent met die plat hare, groot tiete en die bril met raam gemaak van ou treinspoor. As ek so vinnig kyk na bostaande kommentare sal ek graag wel die cagefight wil join en 'n paar mense hard poes met die HAT, maar ek is bang iemand breek my bril so fok dit maar ook. Deesdae snak ek na my asem as ek sien hoe julle sulke highly gesofistikeerde cyberfights het: Jirre, ek sien al hoe jy daai Black Label sluk met die een hand, terwyl jy headbang dat mens net harre en snot en sweet sien trek, en jy daai smartphone tokkel met die ander hand om 'n ander anonieme kont in sy moer in te stuur. Agge nee siesa, mense – Dr. Onk vra (hic) baie mooi dat julle die essens van events soos OppiKoppi onthou – wees gerus poesdronk, maar moenie 'n dronk poes wees nie…
8 oppikoppi’s… Hy het elkeen ge tel… Klink soos daai bra wat se hys nie racist nie want hy’t ‘n swart buddy. Dis ewe irrelevant. As jy al by 8 was is jy seker al fokken stok oud en moet dan maar liefs ‘n draai by die kknk of aardklop gaan gooi… Of wag so paar jaar tot jou pensioen inskop. Dan kry jy dalk afslag…
Agt OppiKoppi's getel? As mens kyk na die brassery wat daar aangaan is ek fokken verbaas dat enigiemand selfs sy laaste een kan onthou…