Hier is nog so paar entries wat ons ontvang het. Jy het bietjie meer as ‘n dag en ‘n half om hierdie befokte prys van vier tickets vir jouself en daai marabse wat jy jou vriende noem te score. Die groot koppies by Oppikoppi gaan oor die naweek na al die entries kyk en ons tune wie die finaliste is. Dan is dit julle beurt om te vote.
Comments
phillip de fokken vries is 'n fokken genius… daai ene moet wen… dit lyk net legit…ek weet nie of dit is omdat ek nou dronk hier sit nie…but fuck me… excellence…
taking oppikoppi fok
Ek like nog van daai girl wat Bullet gecover het.
Dis nou nie te oorspronklik nie, maar dit wil gedoen wees om alles te 'arrange' vir die klavier.
dis on-ge- fokken -looflik, om te dink daars mense daar buite wat oppikoppi met woodstock vergelyk. woodstock was n revolusie teen die mainstream en politieke toestande. Die klomp dose wat oppikoppi toe gaan is klomp fokken B-com rek studente wat dink dis snaaks om met hulle levis jeans in die rooi sand te sit en bacardi te drink. Dis klomp fokken blou bul pretoria jocks, wat dink dis moerse bad ass mean om met n oakley sonbril na juanita du plessis te luister. Oh ja en dis so cool ouens, want ek is soooo dronk…. as ek terug kom in pretoria gaan ek vir al die ouens in hatfield vertel hoe dronk ek was. en dan gaan almal soos moerse respek he vir my. fokken klomp transvalers!
Ons praat van Oppikoppi hierso, nie jou jaarlikse kersfees saam met jou nefies nie. Jy was duidelik nog nooit by Oppikoppi gewees nie. Jy het ook geen benul hoe cool dit is om dronk te wees nie. Dis naai cool!
van 1996 af my bra!!!!!! voordat die blou bulle dit gejack het!
Poesprop, druk liewers 'n prop in jou poes-bek as jy nie weet wat gaan aan nie! Fok!
Ek sien ou poepsie prop is fokken jaloers – dis maar al…. transvaal ROCKS my ou !!!!!!
PS
Ek het POESdronk uitgevind…. Ek het 44 goue medaljes vir DRINK in my jong dae gewen….. FOK !!!!!!!! My naam is die NOMMER FOKKEN EEEN PISSCATTT !!!!!!!!!!
Fok ja,nou praat jy griff
Ek hou van die eerste video met die laaities, daai girl op die klavier is treurig. Kry 'n tampon, of vra jou ma vir die geld.
Fok ja
Any chance we get to know who made it into top 3 soon?
Hi Griff
Jy moet erken dat poesprop tog 'n punt het. Oppikoppi se jong dae het vir die voëls gegaan. Oppikoppi gaan DEFO nie oor Hippies of enige vorm van self respek nie man. Mense gaan soontoe om fucked up te raak… Seker nie almal nie, maar die meerderheid van die mense is 'n klomp socialite dickheads wat nie 'n fok voel vir natuur in enige geval nie. Nou wil jy regtig vir my se Taking Woodstock, die grootste music festival ever, deel sy up and comings met Oppikoppi? Not a fok man. Daar's al soveel mense wat ou Oppikoppi gangers was, wat nou net eenvoudig nie meer gaan nie, want soos poesprop sê and I quote :"woodstock was n revolusie teen die mainstream en politieke toestande. Die klomp dose wat oppikoppi toe gaan is klomp fokken B-com rek studente wat dink dis snaaks om met hulle levis jeans in die rooi sand te sit en bacardi te drink. Dis klomp fokken blou bul pretoria jocks, wat dink dis moerse bad ass mean om met n oakley sonbril na juanita du plessis te luister"
Alhoewel Oppikoppi ook deel is van die musiek revolusie in Suid-Afrika. Is die mense wat daarheen gaan, nie 'n fok deel daarvan nie.
– the more opinions they have, the more ignorant they are.