Ek gee dit so drie maande voor een of ander fokken stupitte asshol 'n Afikaanse weergawe hiervan maak en dit "Boudjies in die sand noem". Die video sal natuurlik ge-green screen word…
Stempaal
Loading ...Kom-petisies
Dinge om te doen
Inligting met trots verskaf deur:
Kief Tunes
WatkykjyTubes
-
Die week se top 10
Afdelings
WKJ op jou Garmin
Ouer Koeie
-
Onlangs op WKJ
- Phuket, maar Thailand is kaklekker! (deel V)
- Life on The Road – Learn Guitar with David Brent
- Laasweek se zefspotters
- Sondag. Skêre met skietgoed.
- Dis naweek, kom ons fokken duik!
- Score tickets na Park Acoustics se derde birthday!
- Totally verskillende predictions vir die naweek se SuperBru
- Mission Metallica: Accomplished.
Interwebsradio.com
WKJ SuperBru team
-
Watkykertjies Tune
- HOT LIPS on Hoe om te naai… week#1 van 4
- einafok! on Life on The Road – Learn Guitar with David Brent
- Alibaba on ‘I’ve always got a yell in my pocket’ – Wat Kyk Jy? interviews Metallica’s James Hetfield.
- Bokbal se Oupa on Laasweek se zefspotters
- Belhamel on Bittereinder – Kwaad Naas feat. Shane Durrant
- kleinattie on Dis naweek, kom ons fokken duik!
-
-




16 Comments
Nou weet ek hoekom Afrikaanse musiek so kak is. Dis fokken geneties. Bleddie hollanders.
Al Debbo version:
"Ek het met swembroekie aan – en my pienk pruikie op- sit met my poes in die sand – lalallalala – oe, oe, oe sandmaster……………" Fok!
HAHAHAHA!!!!!!!!!!!!!
Belgies, dink ek. Lekker soos Takkie Carike se ghwap. Babbette, jy is n guru mein eine kleine gestopellen kartoffelen – in de blote kont – gee my n ultimate stywie!!! DOE'T ZO VORT!!!! DDD
Dit lyk eerder vir my of hulle spot met 'Henk Klos – Voeten in Water'
http://www.youtube.com/watch?v=HDQkQv_GtTI&feature=related
Uhm…. ja nee ok dan. Ek soek haar kont in't anner plek !
Ja nee fok, hy is defnitief op die volgende Grootste Afrikaanse treffers volume 999. En helfte van die club water nat as nic flou dit sing.
Daar is n moerse fokkop met my . My tril is al vir 2 dae styf . Draad trek help nie . Stap help nie . Games speel help nie . My ballas is al pers . Sou dit iets wees wat ek ge eet het ?
@Vlaknaai?
Miskien…..hoeveel viagra het jy gevat?
@ Vlaknaai – Dead puppies, dead puppies, dead puppies. Het dit gewerk?
Vlaknaai, kan dit dalk iets te doen he met die feit dat jy jou naam gestand doen deur te vlak te naai? Miskien as jy dieper insit (naai) los jy dalk die probleempie op. Sterkte!
Fok julle almal by watkykjy. Ek het gister die video gekyk en vanoggend het ek wakker geword met "my voete in water en my kont in sand". Die fokken ding wil nou nie uit my kop uit nie. Julle behoort 'n warning of iets te gee oor hierdie kak.
My fok, hier kom die volgende song wat jy op stamp of een van daai kak sal kry wat regguit bargain box toe gaan by jou local cd shop. Nog 'n music video wat veel better klink en lyk in "mute"
Nou eers die volle video gekyk na 'n extended Maandag – jirre, hoeveel keer kan mens daai 120bpm boom-shik-boom-shik-boom-shik ritme re-hash? (OK fokken eindeloos, ek weet – ander het Kurt Darren en Jurie Els en Niekoelis Louw en tjoms nie loopbane gehad nie…) En so waar as fok, daar op 2:15 strike dit alweer, soos 'n recurring nightmare – die obligatory bliksemse key change. Al die tits-n-ass is 99% van die video se ap-piel…wat my bring by my diagnose van jou probleem, Vlaknaai – haal die video van "Loop" af…dit mag dalk jou probleempie verlig.
NS: Ingeval julle wonder, die musiek lewer overall 'n fokken weglaatbare klein bydrae tot die video…die ander 1% is te wyte aan die pragtige pienk pruik; dit gee Babette 'n endearing look so halfpad tussen Cleopatra op Rohypnol en een van daai Oos-Europese terte by Flamingo's (moenie fokken vra hoe ek weet nie, OK?)
Sand in jou kont? Join the club:
http://www.watkykjy.co.za/2012/05/dis-naweek-kom-ons-fokken-duik-75/#comments