Hos hos
Heinrich; Aangenaam. Ek werk hier op die social front hier by Junk Mail en het op die post afgekom.
Ek kan nie verstaan hoe n man met soveel talent moet sukkel nie? Seker omdat Gumtree beheer word deur klomp Engelse en nie so lekker die Afrikaans kan gooi of verstaan nie. Ek se ou Pieter moet eerder sy advertensie op Junk Mail of Job Mail plaas, ons anvaar graag afrikaanse advertensies en hou daarvan om ons mede mens te help! Pieter lyk my loop oor van passie, agente op Job Mail hou daarvan en sal hom binne n blits opraap!
Groetnes
13 Comments
Ek dink hy snuif ook fokken gom!
Effens aantreklik? Jissis fok maar iewers het ek my fokken coke bottel bottom brille iewers laat fokken lê !!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Gee die man 'n Klok.
10 uit 10. Ek like Kwagga se selfvertroue.
Jirrefok – "View larger image" – wat 'n afskuwelike gedagte…
Die man het meer ballas as meeste mense, wel gedaan, se dit soos dit is.
Ballas is nooit 'n plaasvervanger vir breins nie…dis hoe it is.
Ek weet darem nie, lyk vir my die ou skimp vir 'n job by Klipdrift as main taste tester.
Lyk vir my die man skimp vir 'n job by Klipdrift as main taste tester
Afrikaners is nie net plesierig nie, hulle fkn kreatief ook, hahaha!
Ek gaan nou begin jobsoek, fok dit ek wil vir Pieter aanstel
Hos hos
Heinrich; Aangenaam. Ek werk hier op die social front hier by Junk Mail en het op die post afgekom.
Ek kan nie verstaan hoe n man met soveel talent moet sukkel nie? Seker omdat Gumtree beheer word deur klomp Engelse en nie so lekker die Afrikaans kan gooi of verstaan nie. Ek se ou Pieter moet eerder sy advertensie op Junk Mail of Job Mail plaas, ons anvaar graag afrikaanse advertensies en hou daarvan om ons mede mens te help! Pieter lyk my loop oor van passie, agente op Job Mail hou daarvan en sal hom binne n blits opraap!
Groetnes
Goeie idee, Heinrich – bied hom 'n job aan dat hy tog net hier af weg fokof.