Laasweek se zefspotters

In Zefspotters deur griffin1 Eiertjies

Tik, jy's nie welkom nie
Sligo

tik mobiel

Hallo!

Hier is hy nou. Spotted in Zambesi Straat, Montana so voor Fruit and Veg. Met 'n karton nommerplaat om als te top…

Groete,
Marilize

missed call

Yes Griffin.

Het hierdie Camry bakkie op die N1 oppad sandton toe gesien..
Ruan

camry bakkie

Dis die tipe beetle wat jy kry by Best Beetle en mens word mislei deur hul website wat net so vol kakstories is soos hulle base, Trudi en Chris! Daar is ook nie 'n vloot van 300 beetles nie want op die plot staan omtrent 10 wrakke. Hulle kantoor is 'n karrevaan…. Trailor Trash!

Maurie

IMG_0095

IMG_0101

IMG_0125

IMG_0130

IMG_0131

Pussy Wagon
Herman

American Pussy

Hey Griff

Hier is nog 2 zeffers uit die moederstad

Groetnes
Wayne

IMAG0323

IMG-20120330-WA0000

Meanwhile in Cape Town…
Herman

Meanwhile in Cape Town

Griff – vanoggend die beesblaas in stellies ontdek… wou meer fotos neem maar ek kon hom nie inhaal nie 🙂
Cala

ford icon turbo

Is dit nou die ouens wat die meeste van SA Boerewors af weet….ek wonder maar net!! Ekt die kak zef poster gespot in Gezina se Shoprite. Hahaha !
Franna

wors

Hi Griffin

Het die twee Zef gevare gespot in Kempton.
Eugene

2012-07-13 17.00.54

2012-07-14 09.38.37

Hi Griffin

Jy weet presies wat om met die te maak…..
Willie

Honda

bantam

Deel met jou tjommies!

    griffinLaasweek se zefspotters

    Comments

    1. Bosjakkals

      is n Zebra, Nee dis n Corolla, Dis n Zebra man choon choon. Ooi fok die arme kinders van vandag.

    Gooi Comment