Hi Griff,
Het die outjie gespot in Brakpan die naweek. Hy het ‘n custom paint job (kampoen) met hand geverfde vlamme op. (Kwaste en paint). Dan die wing, weet nie waarvoor daar twee moet wees nie. Seker ma baie downforce nodig.
Wynand
Hey Griff
Het die treffer nou by Nuweland gesien, lekka combi limo
Groetnes
Wayne
Hello Griffin
Dit is nie net die nuwe regime se onderwys ministerie wat sleg spel nie, die nuwe wehrmacht se bendelede is ook nie so skerp op spel nie. Andersins is dit seker waar dat die hordes wat oor die grense stroom dalk as boarders aangesien word en nou saam met die renosters beskerm moet word teen locals.
Groete
Barry Groenewald
Kimberley
Thanx griff!
Geniet hom!
Olivier
Hierdie ou het n Ferrari in n kantoor blok in Benoni se hek ingecrash. Ek huil my dood.
Best Regards,
Rob
Die ANC se "selfless" struggle.
Blixempie
'n Toyota op gemerk by Banjarmasin lughawe in Indonesia
Regards
Richard
Die dude staan voor my in die queue by die local kerrie-vaan.
Jopisan
Jis Griff
As julle ouens ooit 'n rally wil hou, kom hou dit in Durbanville. Hier het ons 'n perd met sy eie 'Safety Car' vir ingeval iemand 'n geel vlaggie waai. Die ou dink obviously hys die kat se baber. Sorry viri aand foto, maar dis winter, deal with it.
Cheers
Eric
Winkel wat als en meer verkoop in Bali "Dump shit"
Groete
Richard
Lekke' Griff,
Dis mos 'n koue winter hier in Snortoria en die manne trek al vir hulle karre wintersklere aan. Spec hierdie nommertjie, deftig uitgevat in 'n pelsjassie. My goose het die kiekie geneem buite 'n bar in Wille-area (Villeria).
Tjirs,
Check hierdie Wolla.
Rob
Gesien in die mees suidelikste voorstad van Pretoria – Richards Baai.
Tjorts
Henry
Comments
Ek is bevrees ek gaan NOOIT OOIT weer in my lewe enigiets so BEFOK sien soos daai limo kombi nie…
Sampie, dis nou wat ons 'n "kreef-bussie" noem in Namibie! Harde dop met die sagte kossies in die binnekant alias kak in die kop en lekkerte in die stert…
HAHA! ja toe ek hom spot toe sê ek vir my verloofde "da staan ons trou kar / honeymoon"… sy was nie impressed nie
hoekom moet daai BM reflectors op sy seats he? en daai kombi is Jasssss!
Ja nee, daai kombi kort net een van daai bumper stickers "if the van's a rockin, don't come a knockin"
Ai fok tog! Hoe aangedaan raak ek nie nou nie? Check daai “louvre” van ouds, en obviously ‘n Ford V6 in die gat. Check die twin zakzos’s. “Don’t laugh – your daughter might be inside”
Enige iemand wat sulke aborsies soos bo ry se IK is nie veel hoër as 'n potplant nie. Selfs daai kombi lyk uiters kak. Tog jammer oor die Ferrari. Wonner wat daa gebeur het…..
In die woorde van die – vatso fani ferrari, (WEL et al julle skurwe vierwiel-32-wieltorre): – 'Fine Young Cannibals' – "She Drives Me Crazy, Like no-one Else and I cant Help Myself….." DDD