K.O.B.U.S se splinternuwe free track – Drankduiwel

Ons tjommies, K.O.B.U.S se nuwe fokken cool track, Drankduiwel is nou uit. Dis about fokken tyd dat die ouens weer iets nuuts gooi. Dis 'n moerse lekker track. Kyk Maandag straight in die oë en gooi vir hom poeshard en headbang rondom jou desk. Jy kan hierdie outjie for free download van Soundcloud af.

Lyrics:

In die plek waar ek bly staan die bottels op 'n ry van elke liewe alkohol mop aarde wat jy kry. In die oggend drink ek bier en dan iets sterker elke drank duiweluur en teen 11 uur in die aand is ek so mal soos 'n dier. "Hy suip soos "n maniak, hy suip soos "n vis. Hy staan nie eers meer op nie, sy broek is natgepis. Hy trap die doppie plat as hy "n nuwe bottel knak. Sy oe is bloedbelope en sy kamer ruik na kak." Ek's die doos op die partytjie ek laat altyd vuiste klap. Ek kan vroue nie bevredig nie my voel hang altyd pap, maar ek"s gelukkig in die bottel, horingdronk gaan ek bly en as die bottels almal leeg is gaan ek 2 keer soveel kry!

Maar natuurlik kan ons jou nie sommer net so laat wegkom met awesome stuff nie. Dis Maandag en jy moet effens suffer. Sorry maats, maar hierdie moet gedoen word. Sien dit so: Jou week kan net beter raak na hierdie kak. Geniet asseblief die literal video wat deur 'n kat met Parkinson's afgeneem is.

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Kief musiek. Bookmark the permalink. Trackbacks are closed, but you can post a comment.

12 Comments

  1. Evert
    Posted July 30, 2012 at 1:42 pm | Permalink

    Befokte song.
    Klink anders as Swaar Metaal, eerder iets in die lyn van 100% Skuldgevoelvry.
    Kan nie wag vir die album om uit te kom nie, dis nou al 'n hele tydjie.

  2. DC
    Posted July 30, 2012 at 1:50 pm | Permalink

    Hoekom het ek die link gevolg?
    Ek was heel gelukkig met die KOBUS alleen post…

  3. einafok!
    Posted July 30, 2012 at 1:52 pm | Permalink

    Lekker song, Francois en kie! 
    Maar gots – daai arme Didi-doos gaan waarskynlik die res van die week moet verlof vat om sy YouTube comments te moderate. 

  4. Daan Likkewaan
    Posted July 30, 2012 at 2:41 pm | Permalink

    Daai tweede nommertjie is eintlik nie te sleg nie. Dis nou nie heeltemal so goed soos Theuns Jordaan se musiek nie maar met 'n bietjie profesionele leiding sal die Didi vent  beslis die mas kan opkom. Daardie KOBUS nommer vind ek egter baie steurend en dissonant.

  5. #1 Pisscat
    Posted July 30, 2012 at 4:22 pm | Permalink

    EK laaik nie van metal geraas nie, fok weet, maar daai song van kobus is nie te bad nie !! 
    Maar jissis fok daai didi doos moet assefokenblief ophou musiekvideos wat deur mense met parkinsons siekte afgeneem word – o ja, hy moet ook sommer fokken sharrap ook – sang is nie vir hom gebedoel nie !  FOK !!!!!!!!!

  6. Prof. Bokdrol
    Posted July 30, 2012 at 5:43 pm | Permalink

    Ja, daai tweede nommertjie is eintlik nie te sleg nie – solank jy dit luister met oorpluisies in…na 'n paar sterk slaappille…van fokken Mars af…

  7. AtomicBong
    Posted July 30, 2012 at 7:48 pm | Permalink

    nee o jirre daai 2de poes moet homself eerder hang, lekker kraaifontein.

  8. Jimmypop
    Posted July 30, 2012 at 8:07 pm | Permalink

    Fokken awesome.  Was die wag werd

  9. Dick Long
    Posted July 30, 2012 at 8:52 pm | Permalink

    Die Gristinne gan die ene befok vind – hoekom wys die virgin nie haar tiete vir ons nie?? Dit kon die kak beter laat afgaan het!

  10. chris
    Posted July 30, 2012 at 10:19 pm | Permalink

    Goeie fok! die kitaar is nie te kak nie maar die res wil my laat fokken polse sny! 'n maandag babbelas met die kak is nie gesond nie!

  11. PK
    Posted July 31, 2012 at 9:26 am | Permalink

    Dis waar, die drank duiwel maak jou piellietjie pap, amper soos die 2de vid……..

  12. Vlaknaai
    Posted July 31, 2012 at 10:25 am | Permalink

    Befokte song – daar skuil n drankduiwel in elk van ons . As jy jou nie skaam na jy daai song geluister het nie , is daar n moerse fokkop met jou ! 
    Maar dis so lekker – ek kan myself nie van die drank verlos nie ! 

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong> <font color="" face="" size=""> <span style="">