Hoe om te rally. Met ‘n chainsaw. Brakpan style.

In Fokken Zef Videos deur griffin5 Eiertjies

OK, dis darem seker nie nodig om so vroeg mismoedig te raak op 'n Sondag nie. Hier is iets wat hopelik daai fokken pre-Maandag knorre sal sus. Of at least 'n halwe smile op jou bakkies sit.

griffinHoe om te rally. Met ‘n chainsaw. Brakpan style.

Comments

  1. Kattewales

    Moerse joke, tot hy daar neerkont met daai ding en sy poes uitemekaar sny!

  2. Author
    griffin

    Jy lees seker poesbaie Beeld en kan nie wag vir die moord, roof en misery stories nie.

  3. Prof. Bokdrol

    Jirre, ek kan nie wag om die Beeld se moord, roof en misery stories te lees nie – vergeleke met die kak wat vir my wag elke Maandag vroeg is daai shit soos 'n Casper de Vries show.

  4. Bosjakkals

    En more strip hy hom vir n go-kart motor. Dis nou fokken klas.

  5. Willem Wikkelspies

    Hy kort net 'n stowwer wat hy vas klou soos stert vere en dan kan hy pass as 'n groot voel. Daai geskoffel in die sand kan jy nie by enige skool leer nie….Ma daai ou gaan een way vir 'n taai klap.

Gooi Comment