Hoe om nie social media te doen nie: Shell

Shell het hulleself in die hol genaai. Hard. Sekere companies moet net doodeenvoudig wegbly van social media af. 'n Local voorbeeld sal iets soos Sanral wees. As dit algemene kennis is dat die publiek jou haat, gaan eerder aan met jou evil planne, maar moenie probeer om 'n nuwe blaadjie om te slaan deur die mense wat jou haat se input te probeer kry nie.

  Hier is so paar screenshots van Shell se massiewe fokop, voor hulle dalk die link verwyder:

(Update: Die site is 'n spoof wat deur die Yes Men opgestel is, maar dit detract nie van die feit dat Shell nogsteeds soos 'n poes lyk nie, want dis fokken goed gedoen)

shell

shell2

shell3

shell4

shell5

shell6

shell7

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Spec-takel and tagged , . Bookmark the permalink. Trackbacks are closed, but you can post a comment.

13 Comments

  1. Martin
    Posted July 17, 2012 at 5:22 pm | Permalink

    hahaha, julle is in die holle genaai, daai is 'n fake site.

  2. BobbeJean
    Posted July 17, 2012 at 5:34 pm | Permalink

    Smaak my dis actually 'n hoax wat deur Greenpeace georganise is. Vokken goed gedoen, wonder wanneer Shell hiervan gaan uitvind eventually: http://ericblock3.com/2012/06/17/ha-ha-yes-men-shell-arctic-ready-hoax-was-masterful/

  3. Prof. Bokdrol
    Posted July 17, 2012 at 5:46 pm | Permalink

    Ek hoor die Shell Ultra Shitty op die N1 tussen Pitooria en JouAnusBurg het blykbaar môre 'n wacky Wednesday op pikkewynpiel en ysbeerknaters?

  4. JagsJannie
    Posted July 17, 2012 at 8:13 pm | Permalink

    Dit behoort die "Groen-poese" verskriklik befok te maak. Vir-fokken-seker, pappie!

  5. Beeg_H
    Posted July 17, 2012 at 8:30 pm | Permalink

    Die snaakste een is: "So children, this is the ad campaign which got me fired."  — Ex-Ad Manager

  6. Tian
    Posted July 17, 2012 at 10:12 pm | Permalink

    Dit is 'n fake website. Gemaak deur 2 ouens wat hulself The Yes Men noem. Klomp Greenpeace fokkers. Nogsteeds kaksnaaks. 

  7. Rooimier
    Posted July 17, 2012 at 10:20 pm | Permalink

    Jammer, maar julle sit die pot mis met hierdie berug… Dit was 'n toertjie deur die Yes Men, wat voorheen byvoorbeeld hulle tyd spandeer het aan die Bhopal Union Carbide ramp, en Louisianna na Katrina.
    Lees meer hier:
    http://www2.macleans.ca/2012/07/16/yes-men-take-on-shell-in-ad-campaign-hoax/
    Hulle is omgewingsaktiviste. Nogal 'n goeie plan, dink ek.

  8. griffin
    Posted July 18, 2012 at 12:19 am | Permalink

    Dis fokken goed gedoen as ek vir ‘n poes gevat is, want dit gebeur net eenkeer elke 12 jaar.

  9. Anton
    Posted July 18, 2012 at 7:57 am | Permalink
  10. Trilvel
    Posted July 18, 2012 at 9:20 am | Permalink

    Fokken Greenpeace poes-bekke!

  11. Jou Ma
    Posted July 18, 2012 at 11:09 am | Permalink

    Die ouens trek kak snaakse pranks op poese.
    Download hulle movie The Yes Men Fix The World van http://vodo.net/theyesmen af.
    Dis free. Doen dit.

  12. Petri
    Posted July 19, 2012 at 8:44 am | Permalink

    O etter: moenie vir my sê dat enigiemand geglo het dat dit 'n regte site is nie? Kak dom. Maar die nuus is elke week fokken snaaks. Goeie werk Griffin!

  13. Willem Wikkelspies
    Posted July 19, 2012 at 2:13 pm | Permalink

    Ek dink hulle moet een maak van 'n boesman wat met twee gebreekte volstruis eiers sit in die karoo. Dis al hoe mens fracking is 'n kak idee in daai klomp se lee doppe gaan kry.

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong> <font color="" face="" size=""> <span style="">