Dis naweek, kom ons fokken duik!

Onthou, maats – jy het nog kans tot volgende Vrydag om deel te neem aan ons kompetisie om vir jou en drie van jou gatgabbas tickets te wen na hierdie jaar se Oppikoppi festival. Details hierso. Volgende Vrydag lunchtyd is die cut-off. Moet ook nou nie weer na die tyd kom huil as ons die finalists se videos opsit enjy iets tune soos: "Ag jissis, ek sou iets baie cooler kon doen en maklik gewen het!" Voorsorg is beter as nasorg, Captain Hindsight. Daar is baie ure in 'n naweek. Get cracking…

At long last is nog 'n week van poef graft en tos meetings agter die rug. Pak daai kak op jou desk terug in die laaie en sit jou 'puter af. 'Shut down' vat te lank – pluk sommer die draad uit, of klap net sy bek toe en sit hom inniesakkie as jy met 'n laptop werk. Dis naweek en dis amper tyd om te fokken duik.

Vergun ons 'n oomblikkie om eers 'n wyse woord of twee met julle te deel in die vorm van sang. Reskpeer jou moeder. Dis iets wat baie naby aan die hart is vir  Mr T:

poesgroot tiete


Geluk aan George wat laasweek se Avengers CD gewen het met sy 'duik' entry. Hou jou poesbus dop…

duik wenner

Hierdie week gee ons Madonna se nuwe album,  MDNA  weg, so stuur ons jou entries vir "Dis naweek, kom ons fokken duik!" na griffin at watkykjy dot see oh dot zet ei. En as jy nie Madonna smaak nie, wen dit vir jou goose of iemand by jou graft. Of moet net bloot nie deelneem nie. Ons forseer nie 'n piel in jou keel af nie.

madonna mdna

Volgende week het ons weer 'n CD of twee om te swing. Geniet jou naweek. Gaan groot of gaan kerk toe.

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in duik, naweek. Bookmark the permalink. Trackbacks are closed, but you can post a comment.

8 Comments

  1. EKKE
    Posted July 13, 2012 at 3:23 pm | Permalink

    Daai girl kan nie n fok duik nie sy sal net  kan net dryf.

  2. #1 Pisscat
    Posted July 13, 2012 at 4:34 pm | Permalink

    Fok maar dis nou seker die oudste ge fotochopped boob antie prentjie op die hele fokken interwebs…. En, Mr T moet asb nie fokken probeer musiek maak nie…. dis k@K !!!!

  3. johannes
    Posted July 13, 2012 at 5:29 pm | Permalink

    flou

  4. Bokbal
    Posted July 13, 2012 at 8:02 pm | Permalink

    Hahahaha. Funny kommint oor die T vid aan die You Tube kant:
    "im finding this hard to masturbate to"
    Mybie help daai video vannie verrekte seningpoes tannie, bra. 

  5. Prof. Bokdrol
    Posted July 13, 2012 at 8:15 pm | Permalink

    My fok!!! Merkwaardige foto daardie op die strand – waar is dit geneem??? Fok mense, sien julle dit ook? 'n Absoluut verstommende biologiese fenomeen – ek fokken sweer dis 'n takkie van die baie rare en uiters gesogte Desmarestia Firma wat ek bespeur daar links onder…

  6. AJ
    Posted July 13, 2012 at 9:33 pm | Permalink

    Is dit Rambo daar aan die einde. Geweet dit is Mr T se ma…

  7. JagsJannie
    Posted July 14, 2012 at 5:58 am | Permalink

    Griff het sopas met daai kak duik foto veroorsaak dat ek liewers die naweek werk! G'n fokken regdenkende mens duik op sulke bekotsenswaardige kak nie. Wens eerder dis al Maandag! Fok jou Griff, dit kon 'n fokken mooi naaiweek gewees het! Nou moet jy nog net ouder gewoonte Sondag met skere ook vergeet(4 keer laaste 2 maande) dan is als in sy moer in.

  8. Prof. Bokdrol
    Posted July 14, 2012 at 9:24 am | Permalink

    Mr. Tee se ma? Amper reg, maar nee – dis in fact Mr. Tee-tuhh se ma daai.

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong> <font color="" face="" size=""> <span style="">