Dis die Sharks. Dis ook tos, dis wat dit is.

Check, dis een ding om 'n tos liedjie te maak en boonop vir dit 'n "musiek video" te skiet, maar my snikkende fok, kry at least jou chroma keying reg as jy green screen vibes gaan gooi. Mens shoot blondes in elk geval voor blue screens, nie groen nie, meneer Oscar wenner. Die chicks lyk of hulle 'n hele somer lank in te veel HTH spandeer het. Jy maak uit? Soos op laerskool as blonde dogtertjies by die skool aankom met groen hare omdat die somer heeltemal te fokken lekker was in die bure se swembad. Wie se huis hulle ouers opgepas het. Vir drank. Cheap drank.

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Fokken zef videos. Bookmark the permalink. Trackbacks are closed, but you can post a comment.

24 Comments

  1. Werner
    Posted July 12, 2012 at 12:28 pm | Permalink

    Ek haat die fokken Sharks en ek haat daai fokken song. Wat 'n klomp kak.

  2. Prof. Bokdrol
    Posted July 12, 2012 at 12:55 pm | Permalink

    Fok my sywaarts, ek gaan vanaand nog my Sharks trui verbrand (of ten minste vir Puke Watson vra wat is die mees effektiewe manier om op hom te kots.) Die chicks is nie te bad nie, al kan hulle dalk doen met so 'n week se intensiewe kursus by FatFighters - as hulle net bietjie sal fokken stilstaan sal mens beter kan judge, ek is al so fokken seesiek van al die motion ek is net so groen in die gesig soos hulle.

  3. Martin
    Posted July 12, 2012 at 1:27 pm | Permalink

    Fokkit, kak song, kak video, kakker acting!!! Wat 'n fokop

  4. Evert
    Posted July 12, 2012 at 1:27 pm | Permalink

    Nee fok man!

  5. Posted July 12, 2012 at 1:32 pm | Permalink

    die song pas baie goed by die sharks.
    kak.

  6. stoepkakkertjie
    Posted July 12, 2012 at 1:44 pm | Permalink

    slette slette slette en dof sharks dosse wat nie n hint kan kry dat die hoere sy bal soek nie tiepies!!
     
    BULLE HEELBO!!!!

  7. Prof. Bokdrol
    Posted July 12, 2012 at 2:52 pm | Permalink

    Kug kug – ja, dis 'n tos song. Ja, dis 'n fokken verleentheid om hierdie gruwelike abominasie van maakmysiek-kuns te kyk as jy 'n Sharks supporter soos ek is (net soos julle hopelik as Suip-Afferkaners cringe as jou tjommies van die overseas Thys die Bosveldklong en daai tipe kak op TV hierso sien.) Maar julle Bulls supporters se bekke was nie so fokken groot verlede naaiweek toe die Sharks julle onverwags ge-buttfuck het met 32-10 nie…of hoe?

  8. Piesang
    Posted July 12, 2012 at 3:29 pm | Permalink

    wat de fok man! kyk hoe staan en grou daai grotottertjie heel regs vir groen diamante as die vid begin. SIES MAN!

  9. Jou Pa
    Posted July 12, 2012 at 6:57 pm | Permalink

    Die kwalitiet is erg kak en ek kyk deur die krake van my smashed iPhone screen maar ek is amper seker ek was al binne die donkerkop gewees.

  10. #1 Pisscat
    Posted July 12, 2012 at 7:40 pm | Permalink

    Jissis fok !!!!!!!!!  Die song is net so kak soos die span !!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!+ 10

  11. ouboet
    Posted July 12, 2012 at 11:04 pm | Permalink

    Ek kak sommer in my broek om aspris te wees…….SIES!

  12. peanut
    Posted July 13, 2012 at 5:05 am | Permalink

    dit is nou 'n paar minute wat ek nooit weer sal terugkry nie, ffs. Be it as it may……..Sharks Forever!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! daai kak weer kyk, no ways 

  13. Vlaknaai
    Posted July 13, 2012 at 8:31 am | Permalink

    Daai selle kak span wat die bulle ge-buttfuck het , soos PBD tereg opgemerk het . 
    Toemaar , ek stel glad nie belang om virrie sharks te cheer nie , ek meen fucksakes , ek was noggie eers een keer in Durban nie ! 
    Dis soos die fokken kamma-bloubulle wat ons hier innie Kaap het . Hy is n bloubul , sy sletterige vrou is n bloubul ( ek skree bulle want ek hou van die hemp) tipe supporters , dan weeet die arme kont nie eers WAAR is die bulle gesetel nie . 
    Die arme poes dink nog steeds al sy skool tjommies is Londen toe . Like in East Londen . So fokken paar uur se ry vannie baai af . Die arme kont sal nie n persoonlikheid herken voor dit hom aan sy piel byt nie . Maar hy bly innie Kaap en skree BULLE !! want hy laaik die horings en dis mos " cool " om nie vir die selfde span te skree as die ouens by jou werk nie . 
    Anyways , ek gaan nou n bruin beer stoei , my O-ring was , agter my flange skrop met n naelborsel , en dan duik ek pappa . Reguit Riekie Louw toe . 

  14. Joster
    Posted July 13, 2012 at 8:40 am | Permalink

    Anton suig piel!!

  15. Zac
    Posted July 13, 2012 at 8:43 am | Permalink

    To sum it up . The music is Rubbish, the chicks are fat and move around to much, the guy is a idiot and the sharks are shit.

  16. David
    Posted July 13, 2012 at 10:45 am | Permalink

    Was die laaitie vroeer 'n donkerkop Jou Pa?

  17. Louw
    Posted July 13, 2012 at 10:54 am | Permalink

    Dis 1 en 'n half minute wat ek nooit sal terug kry nie. (sorry konnie die hele 3 minute kyk nie, moes toilet toe hardloop)

  18. Jou Pa
    Posted July 13, 2012 at 3:53 pm | Permalink

    Nee David, maar jou was!

  19. Jou Pa
    Posted July 13, 2012 at 3:53 pm | Permalink

    Nee David, maar jou ma was!

  20. Prof. Bokdrol
    Posted July 13, 2012 at 8:26 pm | Permalink

    Jirrefok – nog 'n kandidaat vir 'n WordPress 101 kursus…

  21. farmerJames
    Posted July 15, 2012 at 11:35 pm | Permalink

    I just puked in my mouth

  22. Duh
    Posted July 16, 2012 at 10:17 am | Permalink

    Wadde swemmende fok..?

  23. Prof. Bokdrol
    Posted July 29, 2012 at 7:20 am | Permalink

    Ooooo fok…….as die Chiefs hierdie song in die hande kry is die Sharks in hulle moer in nog voor hulle op die eêrie geklim het…

  24. Donovan
    Posted September 24, 2012 at 10:00 am | Permalink

    I need to go murder this COCK MONKEY who sang this shit.

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong> <font color="" face="" size=""> <span style="">