Die ouens met die dom idee is veilig terug

Brett Wild en Anton Crone het hier by die middel van Mei rond hulle onnosele trip afgeskop in 'n Smart kar om tot diep in Afrika in te fok sonder enige support of solid beplanning. Van wat ons kan aflei het die karretjie heelwat afgekak en hulle moes maar self regmaak hier en daar met behulp van ouens langs die pad. Ten spyte van die tos idee lyk dit of die ouens 'n lekker tyd gehad het en interesing mense ontmoet het op hulle journey. Hier is so klein snippet en hulle sal dit heel moontlik in 'n vollengte documentary omskep een of ander tyd:

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Fokken main videos. Bookmark the permalink. Trackbacks are closed, but you can post a comment.

5 Comments

  1. David
    Posted July 5, 2012 at 10:17 am | Permalink

    Jirre mense geluk, genuine gedink julle gaan iewers as leeukak opeindig

  2. Prof. Bokdrol
    Posted July 5, 2012 at 7:46 pm | Permalink

    Inderdaad – in die valley waar ek bly ry ek nie eers om die blok sonder my rollie nie, wat nog van om deur Afreaka te fok in 'n pram met 'n grassnyerenjin: geluk, mense, en dit alles vir 'n goeie cause. Terloops, David – sit 'n fokken punt aan die einde van jou sinne, bra, asseblief – dis net goeie maniere, soos om handjies te was na skommies.

  3. J-M
    Posted July 6, 2012 at 10:33 am | Permalink

    Goeie fok Bokdrol maar jy is 'n pedantiese poes, al het jy verlede jaar belowe dat jy met die kak gaan stop………………………….

  4. louwhan
    Posted July 6, 2012 at 11:19 am | Permalink

    Baie geluk maters. Dink julle het ´n poes goeie plan gehad om ´n normale afrikak trippie te laat viral. Hoop julle maak bucks on top of a piele experience. Mooi so! PBD, uitroep tekens waar hulle hoort is soos om seep saam met daai hande was te sit.

  5. Prof. Bokdrol
    Posted July 6, 2012 at 12:37 pm | Permalink

    J-M ek het al probeer ophou drink en minder vreet ook sedert verlede jaar, maar ek kry dit ook nie 'n fok reg nie…toemaar, David sal dit nie persoonlik vat nie, ons is blykbaar familie via die Delmas-connection.

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong> <font color="" face="" size=""> <span style="">