Hierdie is randomly geskiet tydens die verfilming van een van "Gertroud Met Rugby" se nuwe episodes.
Stempaal
Loading ...Kom-petisies
Dinge om te doen
Inligting met trots verskaf deur:
Kief Tunes
WatkykjyTubes
-
Die week se top 10
Afdelings
WKJ op jou Garmin
Ouer Koeie
-
Onlangs op WKJ
- Watkykjy nuus round-up. Week 19.
- Czech hierdie fokken hot chick op ‘n bike uit!
- Phuket, maar Thailand is kaklekker! (deel V)
- Life on The Road – Learn Guitar with David Brent
- Laasweek se zefspotters
- Sondag. Skêre met skietgoed.
- Dis naweek, kom ons fokken duik!
- Score tickets na Park Acoustics se derde birthday!
Interwebsradio.com
WKJ SuperBru team
-
Watkykertjies Tune
- Piele on Czech hierdie fokken hot chick op ‘n bike uit!
- Belhamel on Czech hierdie fokken hot chick op ‘n bike uit!
- HOT LIPS on Bittereinder – Kwaad Naas feat. Shane Durrant
- wilnetspyker on Hoe om te naai… week#1 van 4
- Jan on Hoe om te naai… week#1 van 4
- Bierboks on Phuket, maar Thailand is kaklekker! (deel V)
-
-




27 Comments
Dis nogal cool! Goeie werk ouens.
Fok, dis bleddie fokken briljant !!! Die Antwoord – pasop julle het kompetiesie !!
Ek smaak'it stukkend my gomgat pelle !!!
Fokken hallelujah-skerp bra's!!! 10/10 en n goue plaksterretjie. DDD
Befok!
Poes hot.
Kak snaaks . Ons kerk se mense
Very good but also very sad in the way that our folks have to live these days.
Great!!!!!!!!!!!
Hahahha dis befok man!
Baie cool en baie waar!
Skerp! Fokken skerp pappie!
Wat 'n klomp kak, pateties - julle kan wragtag nie die klomp trille met die Antwoord vergelyk nie. Jirre, my ore pyn
BEFOK verby!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Skerp. En gepraat van skerp, is ek die enigste ou wat my dood lag as ek 'n Atlas-Copco bakkie sien? Graag wil ek 'n kopkou hê van Atlas gehalte
Die bliksems is besig met hulle volgende song! :D
Gaan check bietjie hulle fb page (https://www.facebook.com/dievraag), dis moer snaaks. Hulle is ook besig om die song op iTunes te kry. FTW!
Armblanke vibes. Die Natte het daai ouens probeer ophef met staatsdiens-jobs, maar daai gene is vir ewig. En soos enige gemarginaliseerde stemlose groep verarmde mense is hulle afgepis. Goeie acting en 'n oulike idee.
Yow – ek is sprakeloos, en ek en Dr. Onk debateer nog oor wie van ons twee gaan eerste 'n traan pik. Briljant. Punt.
Lekker Botha !!!
Waar's hulle website?
Griff, kan Oppi se ouens nie die 2 met tickets gooi nie? Dan kan hulle self die Antwoord loop soek. Fokken skerp clip!
Bakgat!
Ek dink hulle gaan moontlik in elk geval Koppi toe. Ons sal een of ander tyd ‘n next level interview met hierdie mense gooi. Hulle het ons klaar gekontak.
Kan nie wag vir die interview nie! Dit sal fokken great wees om hulle bietjie te sien, buite die trailer park! :D
Dudes hulle gaan die ding blykbaar free vir download gooi! Fokken skerp!
Wonderlik seriously!
Hi Griffin. http://www.dievraag.com is live en die mp3 kan free daar ge-download word..
Dis ALLES!