Bizarre Bedonderde Donderdae

Ons is vanoggend sommer vroeg uit die wegspringblokke uit met ons bizarre video vir Donderdag, maar voor julle hom kokkenodge, check eers een van ons nuwe entries uit vir daai Oppikoppi tickets. Onthou, jy het nog net kans tot volgende Vrydag om vier kaartjies te wen om drie van jou tjommies saam te vat, so maak bietjie werk daarvan en trek jou vinger uit jou hol uit.

Hier is die details.

Ons nuutste entry:

Raait, dan kom ons uiteindelik by vandag se episode ban Bizarre Bedonderde Donderdae. Dit lyk of 'n paar besigheidsmanne bymekaarkom en beplan om 'n nuwe club in die Moot oop te maak omdat daar fokol ander lekker plekke daar is. Dan is daar ook die sub-plot – die kwessie van Jessica. Alles in 2 minute ingeprop. Maak die storie enigsins sin? Nottewiel, my bra…

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Bedonderde Donderdae. Bookmark the permalink. Trackbacks are closed, but you can post a comment.

10 Comments

  1. Fran
    Posted July 12, 2012 at 12:39 pm | Permalink

    Daai 4 girls se video – WINNING!

  2. Prof. Bokdrol
    Posted July 12, 2012 at 7:04 pm | Permalink

    Dis about fokken tyd – behalwe vir gom snuif, dice in Voortrekkersweg af en mekaar hard poes by Maders op Saterdagaand om die pool tafel (gewoonlik oor Jessica se bosmossel…) gaan daar maar fokkol aan hier in die Moot.

  3. Bokbal
    Posted July 13, 2012 at 12:35 am | Permalink

    Lekke fokken vhoo opti waaa … haaauh.  Komaaan Jaakooe! _ _ ???

    Die ou, wie se broek 10 myl in sy hol op getrek is en wat bosmossel in die aandlug ruik, het meer verlief voorgekom toe dikstem daar aangestap kom.
    .
    Hahaha. Wonner nogal hoe dit so geklink het, as hy ou Jaco se maat, se stem gehad het?
    Uitstekende Bizarre (storie ook nice)
     
     

  4. bob
    Posted July 13, 2012 at 9:33 am | Permalink

    Ek dink ons het n wenner.

  5. Jagter
    Posted July 13, 2012 at 9:47 am | Permalink

    Daai chicks wen.  Fokken baie moeite in daai video in.
     

  6. Piet
    Posted July 13, 2012 at 11:16 am | Permalink

    Afrikaanse mense dans miskien op enige k@k, maar fok weet dit is net die engelse wat so k@k aksent het soos  daai n@@i aan die begin van die vid!

  7. Bokbal
    Posted July 13, 2012 at 7:31 pm | Permalink

    P, hy is of engels of 'n mof of beide.
    <Lekke fokken fhoo opti waaa … haaauh.  Komaaan Jaakoe>

  8. Prof. Bokdrol
    Posted July 13, 2012 at 9:04 pm | Permalink

    Wel wel wel – dalk is ek net fokkol gewoond, maar na my beskeie mening het daai Shadowclub tjerries 'n fokken goeie kans om OppiKoppi toe te gaan. Behalwe vir al die ooglopende innuendoos wat hulle gooi het ek al 3 keer daarna geluister en actually CFM bietjie ge-mute om die tjoon mooi te hoor…nie te kak vir post-1895 nie.

  9. AJ
    Posted July 13, 2012 at 10:30 pm | Permalink

    Ek dink nie daai girls moet wen nie. Hulle gaan almal by oppikoppi se drugs klaar maak….
    Joke net, moerse cool video!!!

  10. Prof. Bokdrol
    Posted July 14, 2012 at 10:04 am | Permalink

    Fokkit Griff – jy is al baie dinge genoem op jou eie blog maar "daai naai aan die begin van die vid" was nog tot dusvêr nie een van hulle nie…

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong> <font color="" face="" size=""> <span style="">