Bizarre Bedonderde Donderdae – Oppitrompi

More maats. Teen die tyd dat jy hierdie lees en as alles vlot verloop, is griff en Kaptein Kortbroek hopelik besig om in 'n Ferrari California om 'n race track rond te jaag en fokken nice foto's en videos te neem.

Ons was bietjie gedruk vir tyd omdat ons die res van die week fokken lekker goed moet doen terwyl jy moet graft en huil, maar hier is die week se Bizarre Bedonderde Donderdag video nietemin. Die Boksombende wil fokken graag Oppikoppi toe gaan maar hulle het fokol zak, so daar moet 'n plan gemaak word, want Oppikoppi is vlak om die draai…

O en by the way – as julle nie weet wie hierdie Hendrik Geeldbaadjie is van wie Trompie praat nie – jy sal hom heel moontlik raakloop by Oppikoppi. Vra sommer vir hom hoeveel empties hy moes ingee om Koppi toe te gaan as jy hom sien en tune hom Griff stuur groete. Moenie vergeet nie. So lyk die ou:

hendrik geelbaadjie

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Bedonderde Donderdae and tagged . Bookmark the permalink. Trackbacks are closed, but you can post a comment.

7 Comments

  1. Hartseer Stoel
    Posted July 20, 2012 at 8:44 am | Permalink

    Hendrik is 'n legend – wonder of hy nog leef?

  2. Hendrik Geelbaadjie
    Posted July 20, 2012 at 7:33 pm | Permalink

    Hik, hello Hartseer Stoel.
    Hik, wat beteken leef?

  3. Prof. Bokdrol
    Posted July 22, 2012 at 10:42 am | Permalink

    Julle moet lekker spot – Hendrik het blykbaar ook maar 'n rowwe tyd agter die rug:
    http://www.oulitnet.co.za/klank/oppikoppi.asp

  4. Hendrik Geelbaadjie
    Posted July 23, 2012 at 7:45 pm | Permalink

    Ek lewe nog! Sien julle daar!

  5. Posted July 28, 2012 at 1:00 pm | Permalink

    Fokken legend! Het die ou 'n paar keer raak gedrink by die koppie (back in the day) Lewe hy nog?

  6. Hendrik Geelbaadjie
    Posted July 30, 2012 at 9:55 pm | Permalink

    Ja fok ek lewe nog, springlewendig!

  7. Prof. Bokdrol
    Posted July 31, 2012 at 7:52 pm | Permalink

    Hendrik, is jy dalk Mark Twain se agterkleinkind? "The reports of my death are greatly exaggerated…"

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong> <font color="" face="" size=""> <span style="">