Bizarre Bedonderde Donderdae – Maanlanding

Ons celebrate hierdie week die moon landing wat 43 jaar terug plaasgevind het. Fokkit, is dit al so lank terug?

Vele nasies en groepe het voor 1969 gepoog om op die maan te land – die Russe, die Amerikaners, 'n klein groepie sataniste van Ysland, die Vryemesselaars, die Rhema kerk asook 'n trop bobbejane van die Andesgebergtes wat Grashoppers en onderbroeke gedra het en 300 verskillende handgebare kon verstaan. Suid-Afrika het egter die stof in almal se oë geskop en Op 20 Julie 1969 met die Aaptwak II op die maan neergestryk as die eerste bemande mission na die maan. Die bemanning van twee, Hannes Kortenpiel en Basie Langenhoven was die gelukkige bliksems wat die onmoontlike kon regrky. Basie moes agterbly in die tuig terwyl Hannes na hartelus kon rondhop. Hy was fokken excited en ons het footage daarvan opgespoor.

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Bedonderde Donderdae and tagged , . Bookmark the permalink. Trackbacks are closed, but you can post a comment.

2 Comments

  1. Prof. Bokdrol
    Posted July 26, 2012 at 7:24 pm | Permalink

    Bwahahahaaa! Paar goeies – Vodacom – Cashbuild leer – en sal dit nie great wees as Dan-fokken-Roodt en sy hele mission genuine in hulle moer in is nie…

  2. francois
    Posted August 7, 2012 at 12:15 am | Permalink

    kaksnaaks!

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong> <font color="" face="" size=""> <span style="">