Zeplins Sun To Moon Festival

In Watkykjy Gigs deur griffinRek jou bek

Vir julle outjies wat lus is om hard te gaan rock 'n roll is daar 'n moerse party hierdie Saterdag by Zeplins in Centurion. Dis dieselfde plek wat ons amper afgebreek het met die Watkykjy party so rukkie terug.

Hulle hou hulle Sun To Moon Festivals nou seker al amper vir 20 jaar lank. Gaan headband so bietjie en maak geraas en freak uit! Daar is 15 bands om te gaan kokkenodge!

zeplins sun to moon

Deel met jou tjommies!

    griffinZeplins Sun To Moon Festival

    Gooi Comment