Watkykjy nuus round-up. Week 24.

In Wat is nuus? deur griffin7 Eiertjies

Ze Germans
'n Duitse bruidegom kon nie sy jagsheid in toom hou by sy eie troue nie en het sommer 'n waitress in die kombuis gaan naai. Die bruid se pa het op hulle ingeloop toe hy vir 'n snack gaan soek het om aan te tand, die musiek gestop en almal huistoe gejaag. Die bruid was obviously die hoppende fok in en was die volgende dag registry kantoor toe om 'n divorce te kry waar sy ge-cock block is deur die system. Sy moes ses maande lank saam met die doos lewe voor hulle kon skei. Die man is toe met die waitress getroud. Wonder of hy nog iemand by daai troue ook gesteek het? – IOL

Weirdo bly in kar na crash
'n Bra van Braas in Swede het met sy kar in 'n ditch ingefok. Omtrent twee dae later het die polisie by die scene uitgeslaan omdat hulle oproepe van die publiek begin kry het van 'n lyk in 'n kar in die ditch langs die pad. Toe die polisie daar uitslaan het hulle op die dude afgekom wat in sy kar gesit het, totally ongedeerd. Hy het geweier om uit sy kar uit te klim. Hy was blykbaar bang dat iemand sy kar sou opfok (ten spyte van die feit dat hy dit reeds self reggekry het). Dis amazing dat iemand so lank in 'n kar kan bly sit. 48 uur lank sonder om te pis of te kak of lus te raak om aan iets te peusel. Bliksem! – UPI

Swede se weird Twatters
Hey, ons is nog nie klaar met Swede vir vandag nie… Swede is famous vir goed soos Ikea, ABBA, Saab, meat balls, Absolut Vodka en porn wat blondes met groot tiete en bleached holle feature. Wat min mense egter weet is dat Swede besig is met 'n eksperiment waar hulle elke week iemand van die publiek 'n kans gee om hulle official Twitter account te run. So het dit gekom dat dit Sonja se beurt was om die wêreld se mees demokratiese Twitter account se klaskaptein te wees. Sy het begin deur die normale te tweet: plekke om te sien en dinge om te doen, maar dit het gou plek gemaak vir fokken weird goed. Hier is so paar van die pearlers:

"Whats the fuzz with jews. You can't even see if a person is a jew, unless you see their penises, and even if you do, you can't be sure!?"

"My son walks like hes on the catwalk AT ALL TIMES. And he doesent even wear nice clothes."

Sy het ook 'n baie kak photoshop effort van Freddy Mercury aanmekaar geslaan waar hy oor 'n kombuistafel vol kos loer en getune: "This pic I call hungry gay with aids‘hungry gay with aids’”. Dit het natuurlik tot 'n hele paar complaints gelei waarop sy heel diplomaties geantwoord het: "Its very sad that he had aids."

Mens kan net wonder hoeveel nutcases dit gaan neem vir Swede besluit om die eksperiment te stop. So iets sal nie vir 'n fok langer as 'n halfuur in Suid-Afrika werk nie. Daar is meer intollerant konte in hierdie land as op die res van die aarde… – Huffington Post

Thailand's Got Tiete
'n 23-Jarige chick van Thailand het op die Thai weergawe van America's Got Talent besluit om te verf. Met haar tiete. Sy't eers 'n outline van 'n lyf begin verf en toe haar hemp en bra laat spat, verf oor haar boobs uitgegooi en met die outjies begin skilder. Daar was drie judges gewees: 'n vrou en twee mans. Die vrou was ongelukkig en het van die set afgeloop terwyl die twee mans (no surpise here) die chick deurgelaat het na die volgende rondte toe, heel moontlik in die hoop dat sy die volgende painting met haar vleiskwas sou verf.

Die minister van kultuur het na afloop van die episode sy moer gestrip en die producers uitgekak omdat kinders ook na die show gekyk het. Hy was obviously nog nie by een van daai shows waar hulle ping-pong balls by hulle gwarre uitskiet nie. Daai is kultuur, pappa! – Telegraph

griffinWatkykjy nuus round-up. Week 24.

Comments

  1. FELIX

    Dirty Paraffin – Papap! Papap! – Check uit hierdie video opi youtube

  2. Verbaas

    In Thailand se hulle:  Aku tidak percaya mata saya !!! ….  daai antie was dik die moer in!

  3. Bokbal

    ผมคิดว่า การแสดงนี้ถือว่าเป็นความคิดสร้
    ­างสรรค์ทางศิลปะ เพราะ เจตนาที่แสดงนั้นมันไม่ได้เกี่ย­วกับการอนาจาร เพียงแต่อาจเป็นมุมมองความแตกต่­างของคนที่คิดไปในทางที่ไม่ดีมา­กกว่า พูดง่ายเลยนะ รูปภาพศิลปะไทยที่แสดงถึงว

    Ja boet ek stem saam. Daai doos met die blonde hare lyk fokken kak.

  4. petrus

    Hahaha, die vroue judge se naam is 'Pornchita' … skreeusnaakse ironie!

  5. Petrus

    Hahaha, die vroue judge se naam is 'Pornchita' ?!

  6. Prof. Bokdrol

    Jaloesie is 'n lelike ding, mense – eerstens lyk die Thai Minister wat haar chopsticks gegooi het oor die tietverf episode soos Jabba the Hutt se tweede buite-egtelike kind by Kim Jong-un wat hulle toe nageboortelik toegerus het met 'n gwap en 'n paar tiete, en daai dikbek judge (wie se naam julle met bietjie vernuftige speurwerk self kan uitwerk nogal fokken funny is, in die lig van die insident) het self nou nie in 'n klooster grootgeword nie, as mens kyk na die foto waar sy poes-seer met warm tjoklit oor haar:
    http://www.bangkokpost.com/news/local/298572/minister-shocked-by-breast-painting/page-2

Gooi Comment