Waar daar kak is, is die polisie…

In Spec-takel deur griffin9 Eiertjies

polisie is waar kak gebeur

(shot, Lindie)

Deel met jou tjommies!

    griffinWaar daar kak is, is die polisie…

    Comments

    1. EKKE

      Hulle het nie die papier nodig nie hulle vee hulle gatte aan die probleem af

    2. Prof. Bokdrol

      Kak, man – dis die Limpoopoo (met bietjie vernuftige speurwerk het my kollega Dr. Onk "Tzaneen" op die gatkant van die Poesliesievoertuig bemerk) tak van die ANCYL wat bietjie supplies gaan aflewer by die ANCYL kontferensie in (poe)Polokwane – daar word gewoonlik so baie kak gepraat by daai event jy het 'n dump (geddit?) truck vol kakpapier nodig om voor te bly.

    3. Dirk Diggler Diktros

      Na twee sekondes se onprofessionele spreurwerk – sorry Dr Onk – merk ek Tzabeen op die voertuig, en kan my net indink dis oor dat die manne nog nie die effek van verkeerde vrugte hierde tyd van die jaar gemeng met sekere drank soos belastingbetaler se Dom Perignon ('91) by die kas en Remy Martin asook Johhny Walker – Green, gemeng agtergekom het nie.  Dit veroorsaak spuitpoep day jy hom kan looi – 100 meter deur die oog van n naald.  Aldus al die kakpapier…DDD

    4. Schalkinator

      Met verdere speurwerk mer ek dat die hi-tek state-of-the-art voertuig is maar net 'n Nissan 1400 bakkie..
      Ek wonder hoeveel kak gaan spat met net 'n 1400 Nissan bakkie.

    5. Dirk Diggler Diktros

      'scuzi – dis Tzaneen.  Niks meer duik vir my.  DDD

    6. Willem Wikkelspies

      Ek merk net dat die ou wat die foto neem is verantwoordelik dat al die straathoek smouse nog in besigheid is…f@#$% plastic kruisies…
      Maar ja dis voorwaar 'n kakkerigge situasie

    7. JagsJannie

      DDD, jy's fokken skerp my ou. Vlym skerp! Inteendeel daai dorpie is een fokken groot Tshebeen. Empties omruil vir drank vind 24/7 plaas. Dalk die rede vir al die kakpapier?!

    8. Dirk Diggler Diktros

      n Baie groot moontlikheid my SWA vrind.  Soortgeleke transaksies het ons bespeur in PW en seundsse toere wat gedoen is daar doer innie bos….  M.a.w, n gejaag na wind.  Ewentewel n gejaag na kak, veral na "ratpacks"… DDD.

    9. JagsJannie

      En die uitruil van 'kondensies' vir 'no-brand' pakkies Lucky Strike. Fok my ons het dalk 'n Samil 100 vol kakpapier nodig gehad!?

    Gooi Comment