Sondag. Skêre met skietgoed.

In Skêre met skietgoed deur griffin

Wat ‘n weird naweek. Die Lions wen vir ‘n slag iets en maak ‘n sambreel in die Sharks se holle oop. Ons het ook onsself gaan oorgee aan drank in wat probably die fokken zefste club in SA is. Ons het baie tiete afgeneem (op video) en moet ‘n manier uitfigure hoe om dit vir julle te wys. YouTube gaan vir ons ‘n pit druk.

In die meantime, hier is vir jou skêre met skietgoed. Gaan gooi maar solank spinnerakke in die stort en huil jouself aan die slaap met die 20:00 movie op M-net. Maandag lê buite jou kantoor en wag vir jou met ‘n slinternuwe dildo…

camo skertjie

Hierdie post is 292 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,595,297 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinSondag. Skêre met skietgoed.