Riaan Cruywagen bied “Awesomeness for Dummies” aan.

Iemand het vir Riaan Cruywagen of "Cruy-Cruy" soos hy homself deesdae noem 'n kakhuis vol acid gevoer of 'n cruywagen vol zak betaal om hierdie kort, weird videos aanmekaar te sit om 'n reeks genaamd Awesomeness For Dummies aanmekaar te sit.

Ek dink nie hierdie krimpie kan ooit iets verkeerd doen doen nie. Daar is 'n hele klomp van hierdie videos op hierdie YouTube channel as jy dit wil gaan uitcheck.

O ja, en oom Riaan, as jy hierdie dalk raaklees – kom wees asseblief die MC op Oppikoppi se main stage hierdie jaar.

Dankie,
Ons almal.

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Fokken zef videos. Bookmark the permalink. Trackbacks are closed, but you can post a comment.

4 Comments

  1. Bokbal
    Posted June 20, 2012 at 2:53 pm | Permalink

    Dis alom bekend dat Rëenaan Volkswagen 23 van Suid Afrika se 11 amptelike tale kan praat, maar dat hy meer as 'n 1,000 van die 300 Afrikaanse kak one liners ken is absoluut verstommend.
    G'n wonner mens hoor nooit meer van daai Koeksemoer dude of ou Chuck nie.

  2. Jagter
    Posted June 20, 2012 at 3:10 pm | Permalink

    wat… de… fok…!
    Dit gaan 'n rukkie vat om in te sink.
     

  3. Vlaknaai
    Posted June 21, 2012 at 8:37 am | Permalink

    Riaan Cruywagen is fokken legend ! Fokken hard core my bra . JP het nog n moerse stuk om te gaan om net naby RC se awesomeness te kom . 

  4. Hot Lips
    Posted June 21, 2012 at 1:00 pm | Permalink

    Ai hier gaan ons alweer wil julle manne mekaar nou moer oor wie kry die man se RUG. LMFAO dit was cool hy is n legend.
    Oor en Uit

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong> <font color="" face="" size=""> <span style="">