Stempaal
Loading ...Kom-petisies
Dinge om te doen
Inligting met trots verskaf deur:
Kief Tunes
WatkykjyTubes
-
Die week se top 10
Afdelings
WKJ op jou Garmin
Ouer Koeie
-
Onlangs op WKJ
- Life on The Road – Learn Guitar with David Brent
- Laasweek se zefspotters
- Sondag. Skêre met skietgoed.
- Dis naweek, kom ons fokken duik!
- Score tickets na Park Acoustics se derde birthday!
- Totally verskillende predictions vir die naweek se SuperBru
- Mission Metallica: Accomplished.
- Anne Hirsch by die Free Comic Book Day
Interwebsradio.com
WKJ SuperBru team
-
Watkykertjies Tune
- Alibaba on ‘I’ve always got a yell in my pocket’ – Wat Kyk Jy? interviews Metallica’s James Hetfield.
- Bokbal se Oupa on Laasweek se zefspotters
- Belhamel on Bittereinder – Kwaad Naas feat. Shane Durrant
- kleinattie on Dis naweek, kom ons fokken duik!
- Prof. Bokdrol on Score tickets na Park Acoustics se derde birthday!
- dona on Bittereinder – Kwaad Naas feat. Shane Durrant
-
-
Lekker Blou Bulle! Geeeees!
Gefile in Fokken zef videos. Bookmark the permalink. Trackbacks are closed, but you can post a comment.




31 Comments
Goeie moer, dis die zefste kak wat ek nog ooit gehoor het.
Goeie moer, dis die zefste kak wat ek nog ooit gehoor het. Dan bly ek maar nog een van die min leeu supporters
Uitmuntende videografie. Taalkundige versorging wat die mees uitgelese akademici van ons land sal laat snak na hulle asem – sulke fyn en weldeurdagte woordspeling: assonansie, alliterasie, rym en meter en 'n briljante libretto; met kundige presisie uitgewerk. Formidabele komposisie, asemrowende gebruik van kontra-punt, ritme en harmonie – ja, dit alles kan mens kwytraak, maar vir-fokken-seker nie van hierdie afskuwelike pot stomende vomeersel van 'n verskoning vir uitvoerende kuns nie!
Poesis. Is die eenigste woord wat ek kan aan dink, die video het klaar my hoër vlak brein funksies verwoes. Poesis! Die ergste van alles is ek sal har nogsteeds bere
Goeie poes… kyk ek is 'n blou bul ondersteuner maar daardie kak was nou net te veel vir my !
Dis onder andere oor hierdie tipe goed wat niemand meer van die Bulle hou nie, behalwe sommige mense wat in Pretoria bly.
Kyk ek moet eerlik wees en herken dat ek n' Blou Bul ondersteuner is, maar my fokken hell dis as gevolg van mense soos dit wat die res van ons se name met n' plank hard en aanhoudend slaan!
Maar kak snaaks in elk geval julle
"As jou pa die geld het kan jy maar die vonkke laat spat!"
dis ook hoekom ek nie vir die bloues sal skree nie. my IK is nie laag genoeg nie.
Nou wat presies was die punt van die kak? 3:30 van my lewe wat ek nooit weer sal terugkry nie.
Ek fokkof NOU uit Pretoria uit en kom nooit weer terug nie. Ek hang my kop in skaamte. Fok die bloubulle ook, ek hoop hulle verloor in hulle poese in!
@Jack
100% … reg.
Jissis, vat julle ons oë en ore vir poeste!!!!???
Waddefok gaan aan in Pretooria?! Is dit inteling? Of baster hulle uit met die bloubal ôpe van die ôpiesrivier?
Hierdie shit maak dat ek actually simpatie het met die sogenaamde "ordentlike" bul-ondesteuners……… en dit verg kak baie…
Ek dink die chick moet 'n duet doen met daai 'ek is lief vir my taal aal aal aal" bra
Ek dink hierdie chick moet 'n duet doen met die "Ek is lief vir my taal aal aal aal" bra
Daar op 2:06 is 'n laaitie wat gemoer gaan word !!!!
Almal behalwe Cheetahs is gay. DDD
Onse goederin fok.
In vergelyking met dié kak, is die BRIELS hip & cool
( Oubaas Bokdrol gaan seker weer wakker lê oor dit è of é moet wees. Sug. En ek het gedog onnie Horries sal nooit kom spook nie)
Jy sien dit gebeur nou as jy dieselfde oupa en ouma het al skei jou ouers, en jou pa noem jou Ma "SUSIE"…..
Die clip lyk nie eers goed in Mute nie. Maar dis oud want hulle is mos nou blou..err..rooi…err..pienk wilde beeste. So eintlik is die bloed dan pienk
Bokbal, ek is fokken trots op jou bra, jy het dit actually reggekry, first time. Nou vertel nou vir die oom waffer een is die gravis- en waffer een is die akuut-teken? Hehehe…lê jy nou bietjie wakker oor daai een, krimpies soos ek is nou al amper op pad bed toe. Terloops, ek is nie sooo fokken oud nie – alhoewel, as ons albei in Delmas gebly het kon ek op 47 dalk al jou oupa gewees het, via my niggie met die blas vel se vyfde man wat gedurig op sy trui kwyl se ma met die drie tande en die Daisy de Melker haarstyl en die pramme wat oor haar gwap hang se vyfde dogter wat nou in die Tehuis vir Ongehude Moeders bly se oudste suster se ma se…
Prof Bokdrol ek love dit om jou komtentaar te lees, dis kaksnaaks,
en skaam myself dood om n bloubul ondersteuner te wees en nog daarby afrikaans ook
soos zep se POESIS
Dankie Fief, fokken gaaf van jou – ek is nie 'n Blou Bul ondersteuner nie, so ek moet dus noodgedwonge iets anders kry om my oor te skaam – soos baie van die kak wat ek hier kwytraak as ek dit later lees. Gelukkig kan ek my verontskuldig, dis eintlik Dr. Onk wat al die stront praat (sy skof begin so 18:00, na die 3rde bier, tot by die brannas nightcap net voor slapenstyd.) Sad middeljarige ou fokkers wat te oud is vir klubs of OppiKopppi moet maar rondkrap op die Internet vir iets om hulle mee besig te hou…
Ek kon Prof se pa gewees het, maar sy ma is te lelik
Slegte nuus vir jou, David, die DNA toetse het teruggekom, jy IS my pappie – jy onthou seker nog daai skurwe slet van Delmas met die drie tande en die tiete wat oor haar gwap hang wat jy in 1964 omgekoop het met 'n Kentucky two-piece box meal en twee Black Labels om haar vol vleispyp te stop?
HAHAHAH ai Prof
Hehehehe shot Prof, maar sy het vir jou gelieg, daar was fokol KFC betrokke nie
Noudat jy dit noem, ek onthou sy het iets gesê van watse suinige moer jy was…jy het blykbaar selfs die Black Label empties teruggevra om te gaan inruil vir die deposito?
Blykbaar, na oorlewering, was sy eintlik n greenpoes (-peace) stigterslid en het die bottels gesoek vir herwinning. Twee d/poese met een klap, (Psychotic Plelewapper) by wyse van spreke. :-) DDD
Sal daarvan hou om die bloubul song te download.
Ja – en jy sal laaik om jou sussie te spyker ook, as ek so vinnig moet raai.