Griff,
Check die beauty…..air intake en drukvlerk! Wow!
Jakes!
Hoekom mens nooit by die KKNK vir die vikeerde persoon "stukkie van der merwe" moet sing terwyl jy gekoring is nie…. Ek en my kerrie kop vriend het dit net net die kloue van die wilde tannie ontwyk…
Stephan
Check die fokken kak, die katefbessie skiet sommer lang pad met die oudjie!
Cheers
Jay
Check hierdie fokken BMW Taz!
Essie
Yes griff
Kyk die wa wat ek gereeld by cape gate spot
Piet
Check hierdie kak beer
Malan
Dag Griff,
Daar was so 'n week gelede 'n mooi concourse kwaliteit geel Zephyr hier rond – het die naweek 'n ou raakgeloop met 'n hele workshop op 'n plot vol ou Fords – Fairlane, Granada, you name it, en die centrepiece is hierdie wiele. Dis meer 'n Zephyr se natuurlike habitat, skiem ek? Terloops, die mechanic wat vir die ou werk kwyl so bietjie op sy trui, en sy naam is Vakie (ek fokken sweer…)
Groete,
Prof. Bokdrol.
Hos Ja Griff
Die moet n Welkom naaier wees, maar ek loop die span raak in Kroonstad. Wens ek kon n foto van die eienaar kry. Ek skiem sy kak stink nie.
Cheers
Jay
En dan het ons ook 'n baie huilerige briefie ingekry na aanleiding van 'n vorige zefspotter. Shame:
Dear whoever post a comment on BMW 135(number plate SCREAMR),
First of all,do you even understand what the number plate mean?(SCREAMR). I'm asking cos of what you are…..thought this simple little thing might mess with your little brain.
Second of all, a BMW 135 in a "zef area" or any area in that matter is still a BMW. Unlike you,you could be standing in melrose arch dressed up in the most expensive suit known to mankind,bet you'll still look like a fugly redneck with no taste whatsoever.
Thirdly, what kind of car do you drive? Jealousy and bitterness make you uglier than you already are my friend. Btw,you said greymont is a "zef area". What the hell were you doing there mr or miss oh so posh(LMPO).
Lastly, I actually feel sorry for you and I'm trying to understand where you're coming from……so I can't expect much from you,can I:)
P.s a little word of advice,instead of sitting on your fugly fat ass and lashing on other people cars or creativity,(creativity= involving the use of skill and the imagination to produce something new or a work of art). Thought I'd put it out there in case you don't understand what it means, you should open your REDNECK eyes and maybe get yourself a "job"(is that possible?). Mate,I know it'll be hard for your tiny little brain,but please try and hopefully you'll be a little less REDNECK in this life time?
With lots of luv
Doosgesiggie













25 Comments
Bwahaha! Al wat "SCREAMR" met daai huilerige pot kak bewys is dat (a) hy/sy nie eers sy Rooinek moedertaal se grammatika (dis bv. "for that matter", dufus – as jy dalk weer hier lees) of spelling lekker kop nie en (b) hy/sy is toe actually so 'n doos soos wat ons gedink het. SCREAMR: better stick to that old adage: rather keep your mouth shut and let people think you are a doos than open it and remove all doubt…
Ek kan nie eintlik so lekker dit sien op die foto nie, maar dit lyk of daai Zephyr se body nie juis in 'n kak toestand is nie.
He he. Ou SCEAMR is nogals liggeraak. En soos Prof. Bokdrol sê, die man sukkel bietjie met sin konstruksie, taalgebruik en spelling.
Nogal ironies dat iemand met 'n personalized plate iemand anders 'n redneck noem. Ek dog altyd 'n custom plate die teken van die redneck.
Hey doosgesiggie…..JOU hele DOOSGESIG!! HAHAHA, Jy kan bly wees na al daai taal gebruik in jou briefie, verstaan ek hoekom jy nie eers SCREAMER kon spell op jou NR plaat nie! dis SCREAMER en nie SCREAMR nie…SCREAMR maak ni ees fokken sin nie!
Die paar minute wat ek spandeer het om Screamer se treurmare te lees was beslis die moeite werd. Amuserend dat hy/sy n nommerplaat as n kunswerk beskou. Ek kan nie insien dat 'n screamer nommerplaat kwalifiseer as innoverende kuns nie; ek beskou dit eerder as 'n wyse waarop iemand aandag op sy wiele probeer fokus.. Die feit dat jy 'n BMW ry (nogal n 135 ook) maak beslis nie van jou iets spesiaal nie. Die volgende keer as iemand in 'n Porsche, AMG Mercedes ens ens langs jou kom stop moet jy jouself afvra of die persoon noodwendig beter as jy is omdat hy n flaai kar ry.
In opsomming, soos Prof Bokdrol hierbo uitgewys het, jy is n kleinlike aap wat wragtag dink dat jou kak argument enigsins sin maak. Nommerplate soos joune is nie kuns nie net soos die 135 kenteken agter op jou kar van fokol waarde is nie.
Al dra n aap n silwer ring, bly hy nogsteeds n simpel ding
ag, ek pik toe n traan vir DOOSGESIGGIE….
1. net DOOS GESIGGIES ry BMW met Custom nommer plate haha, BMW scream nie eers nie kont, hulle WOOF haha
2. jy is kommin, nee nie kom in nie, COMMON afr man, hou op jouself belangrik hou en in engels kom tik!!!!! die is n AFR fokken site!
3. dit was in Greymont afgeneem jou doos, ek dink jy is een van daardie fucked up dronk doos konte wat by OUR PLACE (n bar) waar gomgatte soos jy uit hang, so langs pizza perfect en Greymont Shoprite!!!! dis nou daar waar die honde twee-twee saam loop want hulle is bang dat jou fokken kinders hulle byt hahaha
4. ek ry n VW Golf 4 GTi jou doos, jammer dis nie BMW nie, maar atleast sal ek jou n goeie dice gee, kry my sondag aand by Burger lane wanneer jy jou vrou vat vir n romantiese burger en horlicks dan rook ons n tekkie in main road…
lekker dag POES!!!! hahahaha
PS: Shot aan die brazzies wat die poes uithaal…
Zefflou
Dagse manne Doosgesiggie shame nou wat beteken die verdomde nommer plaat dan want jy het die hele draad van jou storie verloor. Ouens smaak my dis moerigge Maandag want hel julle is duk ontsteld.
Kalmeer manne
Oor en Uit
SCREAMR was doosgesiggie se tweede keuse, BMW135 was die eerste keuse, maar groot-doos-gesig was eerste daar.
Hoekom moes die doos dit nou in english skryf, ek het nie lus om die sekatarisse in te roep om dit vir my te lees nie.
Oja hello almal, hoop dit gaan nog wel met almal!
So in plaas daarvan dat hy kom verduidelik en iets se wat ons gaan laat sleg voel, laat hy homself net meer soos 'n kont lyk deur :
1. die kar te besit, tien teen een
2. 'n kont is, soos wat die general public se iemand is wat 'n BMW besit.
Hy het actually net gekom en die punt bewys..
Dear Vaginaface,
Your name says it all.
Sincerely
Vuilkak
Moet 'n sy wees want net sussies wat se parras vol vleis gestop word is "Screamrs"!
Jay – die kar in question kan ongelukkig nie aan 'n Welkom naaier behoort nie, dis 'n NW registrasie en laaste toe ek gekyk het, wel toe was Welkom nog in die Vrystaat. Just sayin.
Groete, Captain Obvious
\]Arno jou modderfokkerotter – hoe wat die naai in Phuket ? DDD
Ek lees nou die comments, Maar as dit 'n Noord-Wes kar is kan ek goed verstaan waar die screamer vandaan kom. Want hulle verkeers karre se nommer plate begin met JAWS 1,2,3,4,5,6,7 en 8 NW. So dis verstaanbaar du-dum du-dum du-dum….aaaaaaaahhhhrrrrgggg fok! hulle het my.
Doosgesiggie, you drive a BMW (Blik met wiele) 135 FFS! What the hell are you getting so upset for? It's not like you have such an outstanding vehicle! It's a "Wannabe" BMW for the POORER people! Grow up, it's only a car, and if someone found your number plate / decorations / driving style funny, wierd different, so be it. Get a life !
Salagatle!
Blik Met Wiele is 'n ou een…ek laaik een of twee ander meer: Broke Maar Windgat en Bald Middle-aged Wanker, byvoorbeeld.
Ha-Ha. Wat van die ene vir oorspronglikeheid, diep uit Tweeling innie OFS?: Bicycle Met Wiele. DDD
Arno….? DDD
Dalk moet ek my Beamer se nommer plaat NNNNNNNJA maak.
hehehe as jy my sien is ek fokken weg…… lag ek nou vir my eie tos grappie – giggel ek soos 'n std 3 meisie of soos Robbie Gay
Dalk moet ek my Beamer nommer plaat na NNNNNNNNJA verander….
As jy my sien is ek fokken weg……hehe lag ek nou soos 'n std 3 meisie of soos robbie gay vir my ou kak grappie!!!!
Hey Doosgesiggie! Tos 'n drol, buddy!
Hey Griff.
Dis nogal swak van jou om ‘n brief van mr fokken screamr te post maar nie vir ons ‘n link terug te post na die original post toe nie.
Ek gaan die jaar nie vir jou vote as blog van die jaar nie.
Eerder vir iemand soos sarie of die vrouekeur.
Reed.
Proffie…
Waar is die spanner se plot? Snorcity area? Eks self op soek na 'n Zypher, Galaxie, of a soortgelyke vroeerjarige eksemplaar.
Marcello, dis daar tussen Kempton en Benoni oppie Oos-Rand (waar anders?) Sal die co-ords en bra se naam vir Griff swing om vir jou aan te pass.