Laasweek se zefspotters

In Zefspotters deur griffin7 Eiertjies

Die naweek het ons hard met die kop gemoer en ons is nog steeds maar 'n bietjie huilerig oor die naweek se moerse Watkykjy party by Zeplins. Ons sal later vandag vir julle so bietjie foto's en video gooi. Dit was fokken huge.

In die meantime, hier is laasweek se zefspotters…


Sielle vir Pannie!

Het die masjien in Brakpan se hoofstraat gesien. Dink die spikes is om aliens te vang! Moerse interessant! O ja, hulle doen ook Alarms vir R850…

Jaco

1400 spike 2

Check die Beemer 135i monster se reg plate, gister in Greymont JHB afgeneem, so lekke ZEFF area haha

Trek af jou broek en wys my jou tiete – lekker Zeff staail panty dropper
 
ZeffLou

bmw screamer

Yes Griff,

Saterdag in melville JHB afgeneem buite Tokoloshe Gaste huis

Ek weet nie hoekom enige iemand, even n Bergie vokin KAMEELDORING boompies will steel nie

Llewelyn

zef tuin

Gesien saterdag!

Shot,
Deon.

test match 80s

Awe Grif

Ek het hierdie waarskuwing by Greenstone mall gesien. 100 skille as jy slaap, dit is soos freddie kruger, jy mag nie slaap nie.

Groente
Bok

slaap verbode

Zeff kar vir kak ryk mense. n 3 mil plus Maybach oppie N3.

Rob

zefgat maybach

Ninja's – nou ook in Suid-Afrika.
Johnny

NINJAS

Hierdie ou haar duidelik sy BMW
Rob

kak bmw diens

Hierdie hottie is in Scottburgh op die Natal se Suidkus af geneem – redhot curry wif a quarter bunnychow and all and all… and all

Staffie

dirtbin1

Het die visitor gecapture by die Motor Museum ini Franschhoek

Slingo

sharky 1

sharky 2

 

 

Deel met jou tjommies!

    griffinLaasweek se zefspotters

    Comments

    1. Donovan

      Dis 'n Morgan. Moer cool as jy net 3 bicycle tyres het.

    2. Die Root

      Ja fok, 90% van die zef spotters kan nie eers so outjie shop nie

    3. WilleWortel

      Daai golfie in die eerste kiekie is die shit –
      1. Jy kan jou biltong droog maak terwyl jy ry,
      2. As jy die venster uit haal kan en monster 'tolletjie brei" maak.
      3. as jy die penne vol vleis stukke maak en die stuk kak aan steek het jy sosaties!!!!

    4. Dirk Diggler Diktros

      Pissnaaks WW!  Respekt vir jou.  DDD

    5. EKKE

      Daai eerste outjie kort nog net n turret met n 20 mm op

    6. David

      Die Root, jys reg, 90 % kan nie, 99.9% wil nie.

    7. Willem Wikkelspies

      Die probleem met notices en goed is, gewoonlik die mense wat oortree kan in die eerste plek nie lees nie…1,2,3 blok myself

    Gooi Comment