Laasweek se zefspotters

In Zefspotters deur griffin4 Eiertjies

Grif

Gedink julle sal die kan gebruik vir Zef-Spotters… Lekke dik by die Moot Motor Show! Daai rooi Golf oppi trailer het nie eers fokken seats nie… Hy het wel 20 trok batterye! Wenner van die Sound kompetisie though. Wonder of dit iets te doen het met die lekke downforce wat die Hyundai H1 Van het! Lekke papa!

Groete
Franscois

downforce

h1 downforce

Ek was so effens gesyp nog van sat aand toe ek gaan teels koop het by Builders sondag oggend. Smaak my die person wat hierdie getik het , het ook eers laat by die tavern uitgeloop

Andre

builders

Hi Griff, die Nommer 28 ge"Kodak" by Canalwalk

Cheers
Stormbul

show off

Smurfies?
Koos

toyota smurfs

Kyk wat maak my buurman…
Hein

buurman se stuk kak

stuk kak

Yo Griffin!!

Check die waterkoppie uit, sommer gesien by Builders Warehouse in Zambesie.
Jakobus

magogonoppie

Pick n Pay in PE hardloop n moerse special op suiker. Net een per costumer asb.

Heinrich

pick n pay suiker

Afgekom op nog 'n Gomboom ad. Hierdie "entrepreneur" gee onderklere daai koek mengsel en verkoop dan die stukkie lap vir 'n "stywe" wins.

Blixempie

used panities

Hallo Griffin

Het jy ooit lus gevoel en bo-oor ander karre te ry? Wel hier is moontlik die tool om dit mee reg te kry, `n regte monster bakkie met wilde wielietjies.

Groete

Barry Groenewald
Kimberley

monster mob

Griff

Die enetjie in Erbil, Irak gesien. En ja, daai is ‘n air intake op die dak. Die manne verkoop ook petrol in Erbil. Dog amper ek is by die huis toe ek dit sien.

Cheers
Geo

kak in irak

khak petrol

Check die nommerplaat uit, in Edenvale gespot. Groete, Shauna

zef mini

Gooi bietjie daar vir watkykjy. foto vertel als.

Koos

flashy

 

 

Deel met jou tjommies!

    griffinLaasweek se zefspotters

    Comments

    1. Dirk Diggler Diktros

      Ja beslis – ek stel belang in die panties waar " longer periods available is ".  Daar is n paar WKJ;s wat dit vir krismis moet kry…om te suig/snuif   Jul weet mos, hoe langer die period, hoe groter die muff – n man is nie n man as hy nie die roos see geswem het nie – aldus my oom Charlie altyd, self het ek nog nooit die voorreg gehad nie.  Wat se die Tiete dame van die onderwerp? DDD

    2. Jags Jannie

      DDD, jy sal voorwaar moet werk maak van die een. Vir my was dit maklik veral na een van daai ‘sien-jou-buurland gratis’ vakansies wat geborg was deur PW en Seuns (Beperk). Dan swem ‘n man die ‘bloedrivier’ sonder enige vrees of bedenkinge. Sies maar dis lekker!

    3. Dirk Diggler Diktros

      Sal hom op my bucket-list gooi, die buurvrou nse "oppie-sitvlak,-hakke-wyd" en gaan vir my red-wing licence..,..DDD

    Gooi Comment