Dis naweek, kom ons fokken duik!

Vir almal wat met griep en pestilensie sit maak dit nie 'n fok saak of dit naweek is nie, so sterkte. Ons moet maar in elk geval duik. Volgende week het ons 'n hele paar kief pryse om weg te gee. Daar is so paar nuwe CD releases wat julle kan score, maar die beeg feesh is vier Oppikoppi tickets wat ons gaan weggee. Check, ons gaan nie vir vier gelukkige mense elkeeen 'n ticket gee nie. Ons wil 'n groep van vier buddies Oppikoppi toe stuur, so daar gaan 'n tiepe van 'n group effort vibe wees om die outjies te wen. Hey, as ons julle vriendekring R3000 kan spaar, hoekom de fok dan nie? Meer details volgende week. Jy kan maar solank begin wonder wat jy gaan moet doen om die tickets te score.

Vandag duik ons met 'n gawe Watkykertjie, Monique se regtertiet. Check die fraai hempie wat sy by die Watkykjy jol gescore het. Ons is besig om 'n paartie virrie Kaap ook te reel…

monique se tiete duik

En omdat dit winter is beteken dit nie ons hoef nie oor die somer te droom nie. Wanneer laas het jy Sabrina se nippels ge-speck? Die antwoord is fokken lanklaas!

Laaste gedagte vir die dag: Koos Kombuis en so paar ander ouens jol die Sondag by Park Acoustics. Meer info hierso: https://www.facebook.com/events/181237525339401/

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in duik, naweek. Bookmark the permalink. Trackbacks are closed, but you can post a comment.

14 Comments

  1. David
    Posted June 22, 2012 at 1:54 pm | Permalink

    Gaaf van Monique om vir ons haar linkertiet wat aan die regterkant van haar lyf sit, te wys.
    Wys volgende keer asb vir ons jou poepol wat seker aan die voorkant van jou lyf sit en haal daai verspotte fokken glitterkak van jou nipple af, ek haat die smaak, fok

  2. Posted June 22, 2012 at 2:02 pm | Permalink

    80's Nip Slip!  Classic!

  3. Noddie
    Posted June 22, 2012 at 3:48 pm | Permalink

    David – het jy al ooit van spieëlbeeld gehoor?  As jy nou agter Monique gestaan het, en jou hand op die ontblote tiet gesit het, dan sou jy agterkom dat …… (wait, drumrollllll) DIT JOU REGTERHAND IS…..!!  Jou poepol sit seker aan die voorkant van jou lyf.

  4. Posted June 22, 2012 at 4:36 pm | Permalink

    Welkom terug 240p!!!!  Dink dis tyd vir n remake in HD…

  5. Annerman
    Posted June 22, 2012 at 4:50 pm | Permalink

    David, jy is dof………..nou fokof.

  6. peanut
    Posted June 23, 2012 at 4:44 am | Permalink

    all thatt glittters isn'tt gold, hahahaha

  7. Dirk Diggler Diktros
    Posted June 23, 2012 at 5:05 pm | Permalink

    Aweh  Ek nog steeds n fokken horing!!!.  DDD

  8. moertoe
    Posted June 24, 2012 at 7:25 am | Permalink

    Moet nou nie so hard wees op arme David nie.  Hy het maar net uiting gegee aan daardie selfde oeroue frustrasie as destyds toe jy jou eerste scope oopgemaak het en Linda Shaw se astrologiese sterretjie jou pret bederf het!  Maar David, my ou, verbeelding is alles. Neem nou Sabrina bv: as jy al die half tepels bymekaar tel, plus so nou en dan die volle regter een (dis nou jou linksom troep David) dan het jy darem in totaal amper een paar tiete gesien.  Dan sê jy vir jouself: "awesomeness" en ruk vir Frik!

  9. Prof. Bokdrol
    Posted June 24, 2012 at 3:58 pm | Permalink

    Ja, kom ons fok nou nie rond met onnodige bitsigheid nie – voor Maandag jou aan die enkel gryp en buitentoe sleep en oor die kop poes met 'n baseball bat is dit tyd vir 'n Sondigedag mirrarslapie (kom-plimente van Dr. Onk) met visioene van Sabrina…of haar boys…of dalk albei…soos Kathy Burke van Gimme Gimme Gimme faam gesê het: daar bestaan nie iets soos biseksueel nie, julle is net fokken vraatsig - fap fap fap fap fap…

  10. David
    Posted June 25, 2012 at 7:52 am | Permalink

    Noddie, Annerman en Moertoe, ag nee fok dit julle sal tog nie verstaan nie, verskoon my, fap fap fap

  11. Oom Uncle
    Posted June 25, 2012 at 8:26 am | Permalink

    Sabrina,, woohooo,, ek gryp sommer 'n nippie mainstay en 'n blikkie mello yellow  en spring op my RZ50 en jaag Jaquelines  toe

  12. Anthrax
    Posted June 25, 2012 at 9:53 am | Permalink

    @ David – Die text daarbo het aanvanklik aangetoon "linkertiet", maar ek het al geleer jy bly maar stil as jy so iets gewaar. Die text word reggemaak deur die Meester en dan lyk jy soos die doos!

  13. Boerq
    Posted June 28, 2012 at 3:57 pm | Permalink

    Die 80's was eintlik befok. Daar waar daai ou die girls so draai en swaai het die bliksem sy hand op haar koek! Scaly move

  14. MonkeyMarcel
    Posted July 5, 2012 at 9:24 pm | Permalink

    Check daai girl se onderarmhare op 02:31

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong> <font color="" face="" size=""> <span style="">