Dis naweek, kom ons fokken duik!

In Dis naweek kom ons fokken duik! deur griffin18 Eiertjies

Uit-fokken-eindelik is dit naweek! As jy more so van 11am se kant af iets soek om in die son te doen in Petoors, kom geniet lekker tunes saam met Van Coke Kartel en Die Heuwels Fantasties by die Botaniese Tuine.

Dis more Youth Day en ons is gekroek met 'n public holiday. Jy kan maar net sowel fles vat en die beste van 'n kak saak maak.

gwap duik

Deel met jou tjommies!

    griffinDis naweek, kom ons fokken duik!

    Comments

    1. Prof. Bokdrol

      "Moenie worrie nie, Kêppie, ek het die return shot ge-cover, jy moet net koes!"
      "Wie se poes?"
      "Nee fok man, nie poes nie…Koes! Koes! KOE….ag fok, nevermaaind…"

    2. Prof. Bokdrol

      NS: na daai insident dra Kêppie blykbaar i.p.v. haar normale middelpaadjie nou 'n cuntpaadjie.

    3. Dirk Diggler Diktros

      Almal sing saam:  Koekerokekeoe, hase virrie nuuuus, koekeroekekoee, hase vir die nuus…. koekeroekekoe, koekeroekoe…HAAS DAS gaan vertel…. Koekeroekoe – wat die hele wereld bring….   So iets het Haas Das se Nuuskas begin altyd n dekade of drie terug.  Nou weer begin fleissdasse soortgelijk… Is dit dalk n ironiese Parallelle univers?  After all – Riaan Kruipwagen was beide Haas Das en homself – steeds – as nuusleser, etlike minute uit mekaar op verskillende nuusprogramme?  Dapper duik damduikers !!!!   DDD

    4. Bosjakkals

      Nou't sy sommer n poes haarstyl.
       
      Dis naweek, kom ons fokken naai.

    5. Bosjakkals

      Dis nou n poes haarstyl.
       
      Dis naweek, kom ons fokken naai.

    6. Jags Jannie

      Poes mechanic se: ‘Net gou gekyk of jou diff nog reg is! Lyk goed, lek nog nie maar ruik so effens. Aldus moet jy vir behoorlike service gaan, suster!’

    7. WilleWortel

      Die hoe jy hom eet…….NJOM NJOM NJOM NJOM!!!!!!!!!!!!!!

    8. Prof. Bokdrol

      Hey, ons kort nog 'n dag met 'n tema hierso: ons is bizarre op Donderdae, ons duik Vrydae, sien skêre Sondae – wat van "Dis Maandag, kom ons fokken huil?" of so iets? Met nice foudies van 'n train smash of 'n tsunami of 'n 30 kar pile-up op die N1 of so? En McDonalds kan dit sponsor, het ek vanoggend besluit. Pull ek mos vanoggend in by die 24-hour (let wel…) McDonalds so net voor 5 op pad werk toe vir iets om my dik gat nog dikker te maak – uit noodsaak, nie keuse nie, want wie het nou 04:00 tyd om toebies in te pak? So onder protes vat mens maar die maklike roete, en koop maar daai "grey food" want dis reg langs die pad – al is my gewig en cholesterol en bloeddruk almal reeds so fokken hoog soos Whitney Houston hier om en by badtyd. Jy kan sommer dadelik hoor Maandag was die training beampte wat die onsigbare stem aan die ander kant van daai ding wat lyk soos 'n 1970's drive-in speaker opgelei het: "Helllooohowwaaahhhyoooo?" Jirre, my ou – dis 04:50 op 'n fokken Maandag, dis nog stikdonker, dis 5 grade op die cabbie se termometer, my kop klop nog so bietjie na die naweek, daar lê 200 emails en wag vir my van kliënte wat 'n kak naweek gehad het (moerse hangover / span het verloor / fokkol njammies gekry) en nou iemand soek om dit op uit te haal – nee fok, ou, alles is great; ek voel soos een van die Von Trapps en the hills are alive with the sound of music, OK? Fokken McDoos…terloops, dit herinner my – wie de fok het gedink dis cool om "Mc" voor alles te sit? Oeee…kom ons sny McAartappels op en poes dit in genetically modified McOlie om McTjips te maak sodat julle almal 'n fokken McHartaanval kan kry, of dat daai GM stuff ten allerminste jou DNA kan opfok dat jou kinners eendag lyk soos Gollum of die average 5de geslag Delmas inwoner. Ek plaas my order vir 'n "Sausage with Egg McMuffin" – weereens fokken teësinnig, want dit druis in teen elke grein van my pedantiese poesgeit om 'n bliksemse patty 'n "sausage" te noem. McDonalds, 'n wors is 'n silindriese ding, soos 'n Vim blik of jou fokken piel, kyk in jou broek as jy vergeet het (of as jy 'n chick is, vra jou man of kêrel – of jou boetie, as jy in Delmas bly.) Nog so 'n bietjie spitefulgeit wat Maandag hulle geleer het: "Ok so it's one Sausage with Egg McMuffin McMeal" – Arrgghh!! "Noonoonoo, just the muffin please, no chips (of "McFries" soos wat die fokken goed blykbaar op Mars bekend staan) or drink, thank you." Maar nog is dit het einde niet – vir die coup de grace het Maandag hulle mooi geleer: Warrawarrawarraclangclangclang in die agtergrond tussen die duidelike newbie order taker met die call centre-styl headphones en die old hands wat aan die toonbank hang in die agtergrond – en dan kom die skop in die ballas: "Ehhh…saaahhh we don't serve breakfast until 5AM, please park for 10 minutes." Jaysus Kraaist – en dit, mense, is hoe daai 20m lange 225/55R16 têkkie strepe in my local McDonalds se draaif-froo ontstaan het…

    9. JagsJannie

      Dankie Prof. Ewe skielik lyk my dag baie mak al het my kantoor se server oor die naweek ge-crash (fokken IT taal pappie!) in vergeleke met joune. Vraag; Hoekom weet niemand wat maak servers crash nie? 

    10. JagsJannie

      Fok die antwoord op vorige vraag. Maar dit kos steeds geld om dit reg te maak!

    11. Hot Lips

      Dagse prof of moet ek se laatmiddag want jy begin darem vroeg jong. Ok smaak my jy het n McFurburger met McSlaptits en n lekker McZaber nodig dit help om die McHartaanval so bietjie weg te hou. Dalk het ons manne n McCunt take Away in die land nodig en n McWors take Away vir die Girls. Dis is darem n ete wat enigge tyd van die dag genuttig kan word 24/7. Cheer op ouens.

      Oor en uit

    12. JagsJannie

      Prof, dit is wat ons nodig het! McHot Lips VIR-Fokken-SEKER!

    13. Dirk Diggler Diktros

      Defenitief.  Die anptelike restourant van die 2012 Londense Olipiese Spele is maats:  Mc Donalds.  Hoe is daai vir soepersize almal se cholesterol?  En die amptelike beverage? Coca -cola.  So-ja.  Gesondheid uit die grond uit.  DDD

    14. Prof. Bokdrol

      Restourant? Restou-fokken-rant??? McDonalds is soveel 'n restourant soos wat my piel 'n anakonda is. Om McDonalds 'n restourant te noem is soos om te sê jy is Beethoven se reïnkarnasie omdat jy Chopsticks met twee vingers kan speel op 'n fokken smartphone app. Nee werklikwaar – standaarde, mense, standaarde…

    15. JagsJannie

      Het seker nie jou standaard kwota in vir Sondag nie, prof? Dr Onk weer van jou wyn gegaps, prof?

    Gooi Comment