Die Antwoord – Watkykjy Pre-Apocalyptic Year-End Function (videos)

Vir die van julle wat Die Antwoord gemis het by die Watkykjy party het ons so net oor 'n halfuur se footage om te check. Of vir die van julle wat dalk fokol van die aand kan onthou nie.

Ons is besig om 'n fokken groot Watkykjy party te reel vir Kaapstad hier teen einde September of vroeg Oktober, so laat weet waar julle skiem die party gehou moet word en watter bands julle sal wil sien. In fact, ons wil die Kaap party drie keer so groot maak met meer sound en ligte as wat jy al ooit beleef het…

Hier is vir jou genoeg action om jou vir 'n ruk besig te hou tot ons later vandag duik:

Die Antwoord (deel 1)

Die Antwoord (Deel 2)

Die Antwoord (deel 3):

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Die Antwoord. Bookmark the permalink. Trackbacks are closed, but you can post a comment.

6 Comments

  1. Dawid Poesmal
    Posted June 15, 2012 at 4:34 pm | Permalink

    Die enigste band wat by julle paartie in Kaapstad moet optree is DIE ANTWOORD. Met hulle vergeleke is alle ander bands en sangers in Suid-Afrika, behalwe Jack Parow, kak en tos verby.

  2. pkr
    Posted June 15, 2012 at 5:53 pm | Permalink

    gwodt jaaaa bring daai vibes! ek hoor net stories dieper as Game of frones van die jhb jol! INSANE

  3. Dirk Diggler Diktros
    Posted June 15, 2012 at 9:37 pm | Permalink

    War is my suipelingbru AB28 op hierdie kwessie????  DDD

  4. EKKE
    Posted June 15, 2012 at 9:44 pm | Permalink

    Ek wil nie kak praat nie maar in die algemeen wil dit vir my as n leek voorkom of spelfoute meer aandag trek as die antwoord, as mens kyk na die aantal comments(vergelyk die antwoord met spelfoute) Word ongeletterd en bekend. daar is altyd n andwoord op ongeletterdheid maar nie n antwoord op die andwoord nie

  5. anon
    Posted June 15, 2012 at 10:34 pm | Permalink

    Groot fan maar die web is poes vol Antwoord vids die kwality(sound mostly maar ook video) kan julle nie beter doen nie? Dit was julle show……

  6. David
    Posted June 18, 2012 at 12:26 pm | Permalink

    FFS! Het al weer hulle gemis? Ek sweer dis die 3rde keer wat hulle hier is wat ek hulle mis. Miskien moet ek net die fokken newsletter subscribe op WKY. Sommer die tos in nou.

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong> <font color="" face="" size=""> <span style="">