Moenie hierdie Saterdag se Watkykjy Pre-Apocalyptic Year-End Function by Zeplins in Centurion mis nie! Die VIP tickets is almal uitverkoop, maar daar is nog so paar early bird tickets oor online teen R70, andersins gaan jy 100 skille by die deur betaal. Feed The Wolf, The Wedding DJs en Die Antwoord gaan die plek aan die brand party. So gepraat van Die Anwoord en aan die brand… hier is hulle nuutste music video vir Baby’s On Fire. Dis poes snaaks!
Hierdie post is 96 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 1,192,505 post views in totaal sedert 1 November, 2019.
Share dit faktap
Comments
Phokin cool tune
goeie video en song, hulle moet net fokken pasop vir te veel blasphemy, die hel is 'n poes warm plek waaruit jy nie sommer kom nie
o jirre got se jeezuss
Hey Jagsmoer, jy is 'n gotvresende natpoep, bang vir die baard met die finger in die wolke.
Nice, en fok die hel jagsmoer, jissis, global warming prepare ons solank
Give that girl a burger!
Ek smaak dit stukkend. Baie beter as die fokken kak wat hulle op MK speel!!
Ja Stokkies ek stem saam dis baie beter as die kak op MK. Ek wonder net hoekom speel nooit video's van Die Antwoord nie – hulle het I Fink U Freeky glad nie gespeel nie, ook nie Fok julle naaiers nie en ook nie Evil Boy nie. Net Enter the Ninja en Rich Bitch. En hulle sal steeds ou boring video's van ander artists speel, maar speel nie eers meer Enter the Ninja en Rich Bitch nie. Ek het gehoor almal wat by MK en Kyknet werk het op Potch geswot, so as 'n mens 'n sanger van Potch is of in 'n band speel daar, kan jy verseker wees jou video's sal tien keer 'n dag op MK gespeel word. Dis pathetic hoe uit touch MK is met cutting edge tendencies in musiek.
Check uit daai Kameel Toon, maak my sommer jags
grooste klomp kak op arde rerag waar net eentonige mense met geen verbeelding kan die kak lyster
Ag Joey88 gaan sit op 'n kaktus en draai in die rondte. En gaan terug skool toe en leer om te spel.
Ek het na die video bespeur en moet na lange nabetragting saamstem met Joey88 se algemene strekking van woorde. DDD
wow dawid al wat j m kan op yt haal is speling?? vokit lyk my jys een van hulle huh en ekt ma die kaktus vir jou ma gelos gister aand lyk my syt dit meer nodig gehad 😉
What a bunch of weird people. Baie Zepheragtig.
Aaaaag foktog…… het hulle nie al genoeg geld gemaak uit mense se najaag na mode nie….
Nee wat, kak song! Fok terug na die overseas toe
"There is no such thing as bad publicity, except your own obituary."
(Brendan Behan)
In hierdie geval is stilbly DIE ANTWOORD, kommentaar lei tot sensasie en dis wat nie die antwoord op die vraag is nie
Mmm…fokken jammer mens volg nie altyd mens se eie raad nie?
Benaaide video mos! ! Maar op n ander noot wkj raak so af en toe n bietjie duk flou deesdae, ou Griff raak seker nou oud. Dink julle moet my aanstel om vir julle n paar vars goed yt die net yt te toor… Chaaaaaaaaaaack
Totally FUCKED up!
Yolandi: Moooh.. can JP come show me his new motorbike today?
Ninja: Wat?! WIE?!
Yolandi: JP…
Ninja: No-no… not a fuck is that POES coming into this house!!!!
Ek't my binne my snor-mossel gelag vir daai kak!!!
Daar was 'n stadium toe hul GROOT gegaan het wat ek begin twyfel het, maar my liewe FOK die mense IS BEFOK. Ek verstaan nou ook uiteindelik hoekom Vrededorp my nog altyd aan Welkom herinner. WOW WOw Wow wow wo w