Bizarre Bedonderde Donderdae – Trompie

Raait, so ons is soortvan weer oppiball met ons bizarre videos op Donderdae, alhoewel dit effens laat is (like sewe fokken ure). Julle onthou vir Trompie? Wel, die outjie saam met Blikkies, Dawie en Rooie besluit om vir 'n slag eerder die dominee se bobbejaan te gaan steel in plaas daarvan om oudergewoonte in die fort te sit en draks tussen hulle tone te spuit. Boesman die brak was daardie dag af gewees. Sorry.

Ai, die Trompie darem….

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Bedonderde Donderdae. Bookmark the permalink. Trackbacks are closed, but you can post a comment.

6 Comments

  1. francois
    Posted June 29, 2012 at 1:46 am | Permalink

    Ek het nou soooooooo gefokken lag dat die neighbour aan die deur kom klop het! Lewe lank!

  2. einafok!
    Posted June 29, 2012 at 9:16 am | Permalink

    Jirre, kêrels, hierdie is superkiefpiele. 

  3. Naomi
    Posted June 29, 2012 at 9:44 am | Permalink

    LOL.. doos wat kyk jy!!

  4. Willem Wikkelspies
    Posted June 29, 2012 at 11:03 am | Permalink

    hahaha draaitjie kap nadat hulle gekyk het vir die aap wat op die paal sit en speel met sy piel….baie suspect.

  5. Dirk Diggler Diktros
    Posted June 29, 2012 at 5:41 pm | Permalink

    Uitsonderlik!  Defnitief.  So ja, mens kan sien Riaan Winter a.k.a Trompie, a.k.a koning Snoetspoed was.  Hy is so hoog hy kan die maan naai.  (en Ma-naai vir julle puriste / purityne wat nog woorde klank)  )DDD

  6. Belhammel
    Posted July 23, 2012 at 10:33 am | Permalink

    Hahahahahahahaha ek het my nou sopas nat gepis. 
    Die stuk waar Trompie tune "n bobbe-wat?!"

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong> <font color="" face="" size=""> <span style="">