Bizarre Bedonderde Donderdae – Ovambu Doll of Mischief

In Bedonderde Donderdae deur griffin1 Eiertjies

Ons het fokken hard probeer om hierdie week vir jou nog 'n video te dub, maar is te besig met al die fokken heavy reelings vir die moerse Watkykjy party Saterdag by Zeppies in Tjoerras. Kortom – die hond het ons huiswerk gevreet. Toe gooi ons maar weer iets wat ons van 'n ou VHS tape af uitgekrap het. Die Ovambo Doll of Mischief. Fokweet waaroor dit gaan en  wat hierdie blaar gerook het back in 1987.

So gepraat van die party – daar is nog net 30 early bird tickets online beskikbaar teen R70 elk en al die VIP tickets is uitverkoop. Entrance by die deur op die aand sal R100 wees. Al die details is hierso.

As 'n bonus kan julle kyk na hierdie Joburg blaar, Angry Mike wat 'n video gemaak het oor hoe die poes in hy is vir almal wat skiem hulle kan DJ en net heeltyd die sync button vir alles gebruik.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinBizarre Bedonderde Donderdae – Ovambu Doll of Mischief

Comments

  1. Dirk Diggler Diktros

    Angry Mike is piele!!  DDD

Gooi Comment