Bizarre Bedonderde Donderdae – Bertie & Langjan

Bertie & Langjan kompeteer met mekaar vir dieselfde goose se affection en die secret visits kom tot 'n einde. As ons tyd kry, klap ons julle volgende week met nog 'n faktap, bizarre video. Maybe kan jy hierdie week se background musiek identifiseer? Dit kom iewers uit die laat 80s uit en dis 'n game wat jy moontlik op 'n floppy ge-copy het by iemand by die skool en skelm by die huis gespeel het…

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Bedonderde Donderdae. Bookmark the permalink. Trackbacks are closed, but you can post a comment.

12 Comments

  1. Hosja
    Posted June 14, 2012 at 10:37 am | Permalink

    Bahahaha!! Dis moer funny!!

  2. Jagse Karel
    Posted June 14, 2012 at 10:54 am | Permalink

    Julle maak Donderdae befok met julle bizarre bedonderde Donderdae.

  3. BloedOester
    Posted June 14, 2012 at 11:28 am | Permalink

    Die agtergrond musiek is Leisure Suit Larry. Nommer 3 as ek dit nie mis het nie. Kaksnaakse clip.  Keep 'em coming.

  4. Henk
    Posted June 14, 2012 at 11:28 am | Permalink

    Moer snaaks…Ek wou sê Larry se musiek speel in die background.

  5. Hot Lips
    Posted June 14, 2012 at 12:34 pm | Permalink

    Hahahahahaha dit was great dankie ouens. Lekker babalas na gisteraand se day jol saam die biker broers en susters en julle het my dag gemaak voel nou weer lus om aan te gaan. Hou so aan. Hahahahah

  6. Dirk Diggler Diktros
    Posted June 14, 2012 at 1:32 pm | Permalink

    Wha-ha-ha-ha!!!  Steek hy hom lekker met n regter pielwe-wapper op die kakebeen!!  Die clip is die sjit, yster my bra, yster!  DDD

  7. Evert
    Posted June 15, 2012 at 7:22 am | Permalink

    @Griff
    Is dit net my browsers wat deur die naai is? Operating system is ubuntu. 
    Baie keer die afgelope week laai net die header van die website.

  8. Jakes
    Posted June 15, 2012 at 10:16 am | Permalink

    Baie goed gedoen. Moer snaaks. 

  9. griffin
    Posted June 15, 2012 at 10:52 am | Permalink

    Refresh maar net vir nou. Ons sal kyk waddiefok aangaan…

  10. AtomicBong
    Posted June 15, 2012 at 5:13 pm | Permalink

    Fokken puik!

  11. jaco
    Posted June 16, 2012 at 4:18 pm | Permalink

    Julle wen.brilljant

  12. Willem Wikkelspies
    Posted June 17, 2012 at 11:59 am | Permalink

    Moerse funny. Dis Leasure suit Larry wat daar speel.

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong> <font color="" face="" size=""> <span style="">