Watkykjy nuus round-up. Week 21.

In Wat is nuus? deur griffin23 Eiertjies

Stukkies Boeing fok karre op
Air Canada (of Xanada soos die Xhosa's hom uitspreek) was onderweg na Japan toe een van hulle Boeing 777's se engines gekak het kort nadat hulle van Pearson airport af opgestyg het. moerse selfoonSoos in enige emergency met jets, moes hulle fuel dump om veilig te land. Dit werk amper soos taxi's op SA se paaie, behalwe dat hulle gewoonlik olie en passasiers op die highway dump wanneer hulle wiele teen die taxi-industry standaard spoed van 150km/h afklim.

Behalwe dat die aerie fuel gedump het, glo die polisie dat daar ook stukke van die plane self gedump was, want stukke metaal het vier karre onder op moeder aarde opgefok. Die metaalstukke was blykbaar die size van selfone. Hulle het nie gespesifiseer watter tipe selfone nie, want as dit die size van daai Nokia Communicaters of die Siemens S4 "comfort" was, het ons dalk met kraters en nuut ontdekte dinosaur spesies gesit.

Die outjies het darem veilig geland. – Travel24

Man skei vrou oor katterigheid
Jirre, wat 'n lame opskrif. Wat eintlik gebeur het, is dat 'n Israeliese man sy vrou geskei het omdat sy nie ontslae wou raak van die 550 katte wat sy (seker maar oor die jare) saam met haar huistoe gebring het van fokweet waar af nie. Dit was blykbaar so erg dat die ou nie kon slaap, eet of kak nie. Plaas hy maak 'n old-school rakket shop oop. Die tipes wat mens met katderm snaar…  Huffington Post

Face/Off
As die cast van CSi Miami op hierdie scene afgekom het, sou hulle hulself sekerlik bekots het. Vanuit nêrens het 'n wilde, totally fokken insane kaalgat man 'n ou langs 'n offramp bestorm en sy gesig begin eet soos 'n wilde dier. Hy't ook probeer om die ou se oë uit te grawe. Die polisie het eventually opgedaag en moes die kaal aanvaller 'n hele paar skiet (obviously tot hy dood is) om hom van sy victim af te kry. Soos in meeste crime scenes se gevalle weet die polisie nie hoekom hierdie vreemde aanval plaasgevind het nie. Die feit dat daar onder 'n nabygeleë brug waar homeless mense bly klomp karton sheets, syringes en gebreekte bottels te bespeur was, was blykbaar vir hulle geen aanduiding dat die waansinnige neandertal moontlik op drugs was wat hy direk uit die duiwel se hol in sy are ingespuit het nie… – Miami Herald

Ek sal my linkerbal gee…
'n Japanese kunstenaar het sy ballas en sy zaber laat verwyder, met mushrooms en pietersielie ge-garnish en aan vyf (fokken dom?) mense vir aandete voorgesit teen $250 elk. Dit nadat hy sy paal en klokke deur 'n dokter laat verwyder het en die outjies vir maande in die deepfreeze gebêre het. Hy sou blykbaar self sy manlikheid verorber het, maar het toe besluit om eerder zak daaruit te maak. Die ou is blykbaar a-seksueel. Dis 'n bietjie extreme. Ek meen, hang in there. Miskien staan jy een oggend jou tande en borsel terwyl jou duvet met jou nagtelike drome se gom aan jou totterman hang. 'n Deurbraak! Dink bietjie tweekeer voor jy weer tune: "Ek sal nou my linkerbal gee vir 'n bottel brannas" – IOL

Hoe om dom en sletterig te act om naai te score (vir die gooses)
Die Universiteit van Texas is fokken genius, pappa! Hulle het 'n studie gedoen oor vrouens wat one night stands soek. Die hele deurdagte studie met ure se navorsing gaan oor die sletterig sannieexploitation van sekere "observable cues" en hulle links na seksuele aantreklikheid. Dis basically 'n how-to guide vir beide geslagte: die girl wat brand om piel te score (tips om hoe om op te tree) en die ou wat nie sy wors in sy broek hou nie soos onse Prez (tips en dinge waarvoor mans moet uitkyk in sletterige Sannies).

Hier is so paar moets en moenies om voor uit te kyk, so let op:

Die moets: Hang uit saam met ander slette, kyk gereeld oor jou skouer, raak so nou en dan aan jou tiet (die toeterdruk vibe, neem ons aan), tree kinderagtig op terwyl jy geswaai is, hang by soveel as moontlik troues uit sonder 'n date, dra fokken tight klere (ons praat hier van styf van die cameltoe variety), dra tattoos en wees kort en vet. Obviously kan jy nie alles manage as jy byvoorbeeld lank en maer is nie, so jy sal vir 'n gevaarlike combination moet skiet… Iets soos druk jou tiet terwyl jy kinderagtig 'n sigaret met jou cameltoe vashou en jou tattoo van een of ander tipe tribal design of rose met dorings reg bokant jou poef fabriek wys terwyl jy afbuk en oor jou skouer loer. Jy weet mos wat vir jou werk…

Die moenies: Hierdie is fokken obvious – moenie intelligente gesprekke probeer aanknoop oor die Midde-Ooste konflik of jou siening oor die wysigings van nuwe wetsontwerpe wat Suid-Afrikaanse pers bedreig nie, moenie skaam voorkom nie en moenie oud wees nie. Ja, niemand like saggy tits of krummelkoek nie. O ja, en baie belangrik – moenie naby ander mans staan nie. Te veel piercings laat jou ook blykbaar soos 'n crabs depot lyk, so los maar daai hangertjie wat jou tiet met jou neus connect by die huis.

Ons wil nou nie verder in die studie indelwe nie, so jy kan dit gerus hier gaan lees. Of jy kan net enige Vrydagaand na 23:00 by DropZone uitslaan in Hatfield Square en jou eie studie doen. Dis regtig nie fokken rocket science nie. – University of Texas

tramp stamp

griffinWatkykjy nuus round-up. Week 21.

Comments

  1. Hot Lips

    Kan ek net bietjie kommentaar gee op die artiekel hoe om dom en sletterig te act. Party girls hoef nie te act nie. Ek het uit ondervinding geleer dat party mans verby die dom sletterigge tiepe reguit na my toe stap. Nou kyk girls vind uit wat is julle beste bate myne is my tiette. Ek is n 38 DD so hoe laer die bloesie en hoe stywer die jean hoe jagser die man. Die groot gehym manne is die oog kontak maak oogkontak met die mans en behou daai oog kontak en as die fokken man nie self opstaan en jou kom vra om te daans of wat jy drink nie girls dan moet jy dit maar doen. Myself so bietjie misgis met een mannetjie toe is hy nie n mannetjie maar n wel bedeelde man. Dit was die beste one night stand ooit. So girls van die mans het bietjie meer hulp as n dronk girl met n tattoo nodig hulle het n girl met selfvertroue nodig.

  2. Prof. Bokdrol

    Interessant – ek dog al wat mans nodig het is 'n girl met twee tiete en 'n gwap?

  3. David

    Sommiges van ons verkies disleksiese girs met twee 38DD tiete en 'n gwap, soos Hot Lips

  4. Petrus Ponkiediel

    Ag nee wat ou Hot Lips. Hou maar jou 38DD vir jouself. Ek verkies eerder 'n paar 36C's. 38DD tiete is sulke uiers wat op jou knieë hang. 'n Paar 36C's is gewoonlik nog ferm en perky en staan nog regop. Maar van slette soos jy kan ek nooit genoeg kry nie. Sê ons biekie, is jy mooi kaalgeskeer of het jy 'n Brazilian, of het jy 'n oerwoud?

  5. Hot Lips

    Petrus Ponkiepiel  ek is so skoon soos die dag toe ek gebore is. En vir jou informasie hang my tiete nie en ek belowe jou vir hulle size is hulle meer stywer as baie girls met C's. Ook  ek is dalk in julle oe disfucked maar laat ek jou een ding vertel 2 Dr grade n baie goeie besigheid twee kinders een egskeiding en n weduwee daarna het ek al bietjie baie donnerse ondervinding op gedoen. Julle dom donners dink dis net julle wat die girls kan speel pappa vir n vrou van 40 tel ek meer 25 tot 32 jarigge ouens op as wat julle ooit jonger girls sal optel. Prof jy moet bietjie n debat begin met hoekom as n vrou van spyker hou en nie gereeld by die een man nie maar soms so bietjie iemand onbekend met n kondoom natuurlik is hulle SLETTE en HOERE maar wanneer julle donnerse mans dit doen is julle fokken Heros. Wake up etters. Dis Eva wat Adam verlei het en die appel (parra) te vreet het.
     
    OOR en UIT  O nee wag as n girl sonder n bra staan pel en jy drulk n 10 c onder haar tiet in en die ding moer uit dan hang hulle ek wens ek kan jo my nr gee sodat jy self kan sien jou on ingeligte ESEL

  6. Author
    griffin

    Ek kan beswaarlik lees wat jy probeer oordra weens jou vrot taalgebruik, jou missing leestekens en jou kak spelling. Waar het jy jou grade gekry? Op die internet?

  7. Hot Lips

    Griffin nee ongelukkig nie maar mens moet soms tot ander se vlak daal sodat hulle jou kan verstaan. As jy op n selfoon tik terwyl jy ry dan is dit deksels ingewikkeld om al die leestekens te kry en soms glip ietsie deur. So ek vra onverskoning vir die meer geletterde mense daar buite, geniet die aand lekker bly

    Oor en uit

  8. Prof. Bokdrol

    Ja, Hot Lips se spelling is hondkak. Ja, haar taalversorging is iets soos Juju se houtwerk. Ek wonder egter watter persentasie Watkykertjies wil met haar literatuurwetenskap gesels oor 'n koppie tee, en watter persentasie wil haar hooligan juice voer en vol vleispyp stop?
    (Terloops, Hot Lips, wat dink jy van oorgewig, bles middeljarige ou fokkers met 'n paar gesondheidsprobleme en 'n vet polis of twee op hulle naam?)

  9. Apie

    Dr Hot lips, aangesien jy so grootbek is, stuur 'n foto na Griff waar jy jou grade tussen jou tietie vas knyp. Ons sal besluit of jy aan hang tiet ly.

  10. Apie

    Dr Hot Lips of is dit nou Dubbel D saggy tits? Aangesien jy so selfversekerd is, stuur 'n foto vir griff waar jy jou 2 opgerolde grade tussen jou 'stywe' tietie vasknyp, ons sal besluit of dit wel perky is.

  11. Vlaknaai

    Jou hot lips sal beter lyk om my balsak  … Ek raak mos vreeslik jags as n goose aan my linker eier suig . 

  12. Fastboy

    Hot Lips bring daai 38DD en ook daai lippe van jou!! Hou van 'n girl wat weet wat sy wil he. Oog kontak vok ja altyd wil jou gesigs uitdruking sien as jy climax!!  Wil graag die 10c sien, sal dit vang met my mond.

  13. Hot Lips

    Ai my Prof dit maak regtig nie saak nie solank jy weet waar om te vryf te lek en natuurlik of jy weet waar om jou lekker klipharde stywe gesondheids stok in te druk. Dit is n bonis as die man n gesonde bank rekening het. Met die sogenaamde gesondheids proebleempies wel ons kan daar aan werk. Hulle se as jy genoeg spyker vat dit jare af. Nou verstaan die blonde girl hoekom sy nog nie plooie het nie. Naai my pop dit is wat my so jonk hou. 
     
    Ok Vlaknaai jy het n moerse proebleem my pel dit smaak my net jou linker bal werk jy moet regtig kom sodat ons daai regter een weer aan die gang kan kry ek dink jy sal jagser raak as altwee werk. 
    Apie Terloops hulle se n hand vol is n "waist" en n mondvol hou jou bek stil ek dink mamma het jou nie lank genoeg geborsvoed nie. Jy het nie genoeg kalsium in gekry om n paar lekker sterk mans hande te groei nie plaas jy net se jou handjies is te klein jy kan hulle nie hanteer nie. Nou breek jy die girls met die DD af maar eitlik ly jy aan klein mannetjies sindroom ag siestog.
     
    Fastboy die een is vir jou Ek sal lank baie donners lank in jou oë kyk terwyl jy my die meeste orgasmis gee wat ek kan hanteer. Glo julle n girl kan uitpas as sy te veel orgasmis bereik. Wie van julle fokkers het dit al proebeer sit jou girl in ICU deur haar stukkend te naai.
     
    Lekker naai oor en uit

  14. Author
    griffin

    Sorry om jou bubble te burst, maar ek twyfel of Germiston Technical College grade uitdeel left, right en center. Geniet Kempton.

  15. Fastboy

    Ek is nie bang vir 'n uitdaging nie, sal jou graag wil sien uitpas van al die lekkerte. Om te vryf en die stok te plant waar dit hoort klink lekker MAAR om te lek sal ek se "bring it on" want my tong hou van wandel.

  16. Hot Lips

    Griffin wie het gese ek het n graad by n universiteit gekry jou drol ek het twee dr grade die een in kinders grootmaak en die een in om my man gelukkig te maak o ja en n meesters graad om jou op jou plek sit. Lekker om net aan te neem jy dink en weet wat mense se bly om te sien jy doen navorsing. Nou goed die kat is uit die sak. Ek het N3 by Germiston tegniese kollege. Ek het n besigheid wat " fiberglas proedukte vervaardig. Ek is al gesky het twee pragtigge dogters van 20 en 15 my man van 12 jaar is tien maande trug in n ongeluk oorlede. Ek is single dra n 38 DD is blond maar nou n Brunet dra n 38 hemp 36 broek ek is 1.67 m lank ek is skoon geskeer drink nie en rook wel. Ek bly al meer as 2 jaar in Margate Kempton was my home Town. Ek hou van lekker lag gesels en manne soos jy se bloeddruk op jaag en nee nie deur jou kwaad en moerig te maak nie net JAGS. Jy lyk my na die tiepe ou wat altyd beter as ander wil wees en beter en meer wil weet. So go boy jy weet nou hoe ek lyk want jy was op Facebook invite my as jy nie te bank gat is nie.
    Mense hou op lees wat julle wil en lees tussen die lyne en vra vrae dit is die grootste kak in ons land miskommunikasie. Ek hoop jy sal my op vat op my offer.
     
    Nou ken julle my en weet wie ek is ek is n gewone warmbloedigge boere nooi.
    Lui my klokkie
    Oor en uit

  17. Fastboy

    Ek is nie bang vir 'n uitdaging nie, sal graag die hoendervleis op jou liggaam wil sien van al die orgasmiese rippels. Om te vryf en die stok te plant waar dit hoort klink moerse lekker MAAR nog beter is my tong hy hou van wandel en proe.
    bOOR en spUIT

  18. Vlaknaai

    Ek het hoeka n skurwe tong soos n kat ! 

  19. Bokbal

    Waar is jou blêrrie ore Hot Lippe?
    Soos die dude sê: "We don't care what you say or think. Just show us your genitals."

  20. WilleWortel

    Hulle se girls wat rook——gebruik baie olie!!!

  21. Apie

    Hot lips, jy is 'n 'warmbloedigge boere nooi', wat verseker st.6 uit die skool uit is as ek na jou spelling kyk. Ok, miskien st. 5 as ek jou redinasies in ag neem. Niemand stel belang in jou pedigree nie, net soos wat geen man in jou belangstel behalwe vir 'n one night stand nie. Sterkte om jou 'proedukte' te verkoop, maar jy het seker 'n sterk 'bemaarkingsvelttog' met jou in diepte kennis van besigheid wat jy in Kempton opgedoen het.

  22. Petrus Ponkiediel

    Hot Lips, hier is my anwoord aan jou… Sussie, sussie, nou moet jy sê, wil jy sit, wil jy lê of wil jy doggie-style hê!!

Gooi Comment