Watkykjy interview – Brett Wild. Film maker. Mal persoon.

In Watkykjy Interviews deur griffin7 Eiertjies

Ons het julle so ruk terug vertel van die mal ouens, Brett Wild en Antone Crone wat Blink Stefanus saam met hulle gaan sleep op 'n roadtrip op in Afrika in. Dit alles in een van daai kak klein faktap Smart karretjies.

So twee weke terug het ons saam met Brett omtrent 'n kas bier gaan drink in 'n Thai restaurant en met hom ge-chat oor sy fokken dom plan. Hulle fokof hierdie Woensdag en daar word vir hulle 'n moerse farwell party gegooi hier iewers in Joburg. Ons sal daar ook 'n paar happe gaan maak en kyk of die ouens huil voor hulle in die klein 700cc tjorretjie klim vir hulle journey.

Julle kan die ouens se mission op hulle website volg: http://www.smartinafrica.co.za/ en hulle het ook laat weet dat hulle challenges sal accept. Julle kan hulle roete gaan uitcheck en hulle byvoorbeeld challenge om sekere missions te accept. Iets soos byvoorbeeld: "Gaan melk 'n fokken bok in die eerste village, meng dit met 'n shot whiskey en neem af hoe jy die shooter drink en gorrel terwyl jy tune 'Hierdie is vir Hendrik se chick!' of wat die geval ook mag wees. My persoonlike mission vir hulle sal wees om vir 'n polisieman met 'n AK47 "Watkykjy!" te skree en dit af te neem,.

Die ouens is moerse fun, fokken snaaks en game vir enige iets. Ek dink net nogsteeds dis 'n fokken dom plan…

Deel met jou tjommies!

    griffinWatkykjy interview – Brett Wild. Film maker. Mal persoon.

    Comments

    1. # 1 Pisscat

      Glad nie fokken baie smart nie…. dom poese !!!
       

    2. Prof. Bokdrol

      Fokkit, my ou – pak net genoeg braamfien in virrie pad – jy is duidelik dapperder as meeste van ons.

    3. EKKE

      Prof dink jy dis moontlik om net die eerste week se braamfien in daai dinjekie te pak al los jy jou bagasie by die huis

    4. Prof. Bokdrol

      Ekke, jy's reg – het in Beeld gelees dat Vernon Koekemoer 'n Smart se gaps met packing tape geseël het, die sunroof afruk het en hom nou gebruik vir 'n tot measure.

    5. Prof. Bokdrol

      Mag ek verder wel vermeld dat Dr. Onk weereens my WKJ account ge-hack het en met opset my naam probeer poes maak het deur "afgeruk" doelbewus verkeerd te spel…

    6. JagsJannie

      Prof, hy maak deesdae heelwat blapsies soos daai. En dan sit hy op die paneel wat my Tesis op PP101 evalueer? Fok nou het ek 'n ernstige angs-aanval! Waar's die drank en doos?

    7. Prof. Bokdrol

      JagsJannie, stuur eerder vir my daai drank en doos, en ek gee jou tesis 'n A+ al lyk dit soos Juju se Houtwerk 000 antwoordstel.

    Gooi Comment