Van Coke Kartel – Tot Die Son Uitkom (music video)

In Van Coke Kartel deur griffin

Van Coke Kartel se nuutste music video het geland – Tot Die Son Uitkom.

Jy kan ook ‘n na ‘n track deur hulle en Zebra & Giraffe luister

Van Coke Kartel & Zebra + Giraffe – Siener

Van Coke Kartel & Zebra + Giraffe – Siener

(download dit verniet van Van Coke Kartel se website af hierso)

Die laitie in die music video is Corban, die drummer Jason se klein nefie en sy maatjie is Scarlett . Die video is geskiet in Silvermine National Park net bokant Tokai waar hulle twee van die drie dae shoot spandeer het. Die kinders wou aanvanklik net speel en fokol weet van die kamera’s, maar dinge het beter geraak hier teen dag twee.  Die laaste dag het hulle in Tableview geshoot by Corban se ouers se huis. Die video het ‘n moerse lekker 80’s vibe…

Vir die nerds onder julle, hier is die tech specs:

A Chasing Migada Production
Actors:
Corban Kade Oosthuizen
Scarlett Botes
Crew:
Producer – Darren Wertheim
Director – Quinton Lavery
Director of Photography – Darren Wertheim
Editor – Joshua Borril
Art Direction – Lior Phillips
Camera Assist – Nina Eve Slabber
Production Assistants – Dani Le Chat, Paul Gardyne & Calvin Liang
Catering – Julsie Babe
Special Thanks – Flash Camera Rental, Media Film Services, Pam Wertheim, John Dodds, Rebecca Brett, Vicky Botes, Kandise Oosthuizen.
Tech Specs:
Location: “Silvermine National Park” (Cape Town, South Africa)
Shot on: Canon 5D Mark III with an 24 – 105mm Canon Lens
Edited on: Avid Symphony
Graded on: DaVinci

Hierdie post is 148 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,595,158 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinVan Coke Kartel – Tot Die Son Uitkom (music video)