Steve Hofmeyr loop deur onder Wikipedia

In Spec-takel deur griffin24 Eiertjies

(click om groter te sien)

Stevie boy

griffinSteve Hofmeyr loop deur onder Wikipedia

Comments

  1. Prof. Bokdrol

    Bwaaahaaaahaaahahahahhaah!! Wie de fok is besig met hierdie Wikipage pranks op die hart en siel van ons Afferkaanse musikantegemeenskap? Julle lot daar by WKJ het nie miskien net so vaagweg 'n idee van wie dit dalk sou kon wees nie – mmmmmmm?

  2. Poesvreter

    Ek het gaan kyk op Wikipedia en sien nie hierdie daar nie? Hoekom nie? Dis jammer, want dit is vrek snaaks en MOET daar wees sodat die HELE WERELD dit kan sien.
     

  3. petrusposbus

    Dit het kak snaaks begin. Maar fok jou om my as afrikaner te doen. My ingils is beter as jou afrikaans. Poes

  4. Anthrax

    Daar moet bygevoeg word dat hy werk vir SASOL, want hy het 'n pomp op elke dorp.

  5. Prof. Bokdrol

    Hey PetrusPosbus, moenie so liggeraak wees nie, my ou, dis 'n fokken grap (gaan lees die genuine Wikipage op Wikipedia) – niemand sê alle Afferkaners stop hulle sussies vol vleispyp nie; elke nasie het sy fair share van daai tipe stuff (jy ken mos die ou Rooinek joke: What is "relative humidity?" It's the sweat that forms around your nuts whilst fucking your cousin.) OK miskien het Delmas meer as sy fair share van daai stuff, maar dis 'n ander debat vir 'n ander dag. Ek beskou myself ook as 'n Afferkaner, net sonder die perd en vellies en Vierkleur en poes attitude, ek is meer die gin & tonic tipe Afferkaner, en ek naai nie my sussie nie (sy's ennieway nou te fokken oud en vol plooie om so iets eers te oorweeg…) Die hoogste bome vang die meeste wind, as jy in die publieke oog wil wees moet jy maar deal met die downside ook, saam met die fame & fortune. Laastens, hier's vir jou 'n brain teaser: as iemand tee op iemand anders uitmoer met die kastige verskoning dat hulle sy huwelik opgefok het, is dit nie die tipe poes attitude wat dalk 'n egskeiding in die eerste plek kon veroorsaak het nie?

  6. Vlaknaai

    Gaaaaaaap …..   die eerste ene met kurt darrem was snaaks – die arme copy-cat sal nie snaaks herken as dit hom aan sy piel byt nie . 
    En tweedens , FUCK YOU , POES
    julle engelse kan maar julle naaise bekke hou . Julle is vir 90% van die kak in die land verantwoordelik . POESGESIG !!

  7. # 1 Pisscat

    Ah ou oom Steve Pompmeyr !   Maar wie de fok is hulle inbred afrikaners ?!?!?!?! Ek sal enigiemand poes hard klap as hulle my se mense INBRED noem !!

  8. Chris

    Ek stem saam Petrusposbus, dis eintlik nie so snaaks nie. Om die Afrikaners te lable as inbred ens. is eintlik fucked up!! Dis ook nie op wiki nie, iemand het nou weer fokkol om te doen toe dink hy die tos uit. Ek sê nie Steve is my hero nie maar diè is baie flou. Gewoonlik is julle kak snaaks!!

  9. Jagter

    Jissies, 'n klomp touchy fokkers hier.
    Die artikel reken nie Afrikaners is inbred nie.  Dit verwys na inbred afrikaners. Jy weet, inbreds wat ook afrikaans is.  
    Daar is inbreds in elke kultuur groep.

  10. einafok!

    Julle verkrampte Boeremag-simpatiseerders moet leer om die Kakies se taal beter te lees, my fok. 
    "a small group of" – met ander woorde nie alle Afrikaners nie. 
    Maar as ek so na julle galbrakery kyk, sal julle outjies dalk mooi inpas. 

  11. Chris

    Ok, Prof & Jagter, dit maak sin…ek moet seker nie so touchy motherfucker wees nie. Dalk moet ek ry en tampons gaan koop vir myself. Dankie vir die ander perspektief en dat ek nie heel van my perd af gepoes het nie.
    Cheers

  12. Bokbal

    Hmmm. Die Boswell/Wilkie sirkus storie laat my nogal wonder of 'n man gevrywaar word van 'n gesoenery, wanneer jy 'n bearded lady naai.
    Harerige skaamlippe is smaaklik, maar harerige koplippe! No ways, kannie daai prentjie verwerk nie.

  13. Prof. Bokdrol

    Not helping the problem, Chris – almal se snoete is reeds op 'n fokken plooi getrek vir die familiekielie insinuasies, en nou noem jy jouself 'n motherfucker…tsk tsk tsk!

  14. Vlaknaai

    Harerige skaamlippe . Nee jissis man , eks besig om te eet ! 

  15. Prof. Bokdrol

    Ja fok…ek is ook besig om te eet, asseblief – as iemand nog net één fokken keer weer "harige" verkeerd spel dan projektiel-braak ek my hammie oor die keyboard.

  16. Vlaknaai

    sal my leer om te fokken copy & paste sonder om te check , dis fokn mission so tussen hier lees , vreet , en At Koster op die tv kaart . en nog aan poes dink ook ! 
    Lekker naweek al die watkykertjies ! Behalwe die poes hier bo wat wil kak praat . Ek hoop n fokken kar ry jou raak

  17. Vlaknaai

    Poes = die naai wat van inbreds praat = net sodat daar nie verwarring ontstaan nie

  18. Prof. Bokdrol

    Dank fok daarvoor, Vlakkes – ek is lanklaas op hierdie forum 'n poes genoem, ek dog ek het intussen maniere geleer so jy het my amper laat skrik…

  19. WilleWortel

    Jitte mense hier is 'n paar opgewende mensies hier.
    Kom sit terug en sing saam….
    Ararioh ska-rumba, ararioh ska-rumba
    Ek swem in die baai ska-rumba
    Dis Hentiesbaai ska-rumba
    Hy lyk te fraai ska-rumba titi joy joy ska-rumba

    Ek vang ‘n vis ska-rumba
    Ek weet wat dit is ska-rumba
    Dis ‘n blou akkedis ska-rumba titi joy joy ska-rumba

    Ararioh ska-rumba, ararioh ska-rumba,
     
    Dan kan hierdie tos vervlakste kak poes song nou lekker in julle hol koppe weergalm tot maandag toe……
    Ararioh ska-rumba, ararioh ska-rumba,
     

  20. Prof. Bokdrol

    WilleWortel, die beste antidote is om Eine Kleine Nachtmusik (Minuetto Allegretto) so 'n paar keer vir jouself te speel en voila, weg is die earworm. Daai tos "naai 'n pikkewyn" song van Juanita du Plessis is wel besonder fokken hardnekkig…cue die WAM: Teee ♪♪ de deee ♪♪♪ te dee de dee de deeeeeeeeeee ♪♪♪  ♪ ♪♪  ♪♪♪♪…….

  21. Die Vrotkol

    Fok die ATKV ! 
    Ek sien daar geen Wiki oor Jurie E nie , of Robby CLay ?

  22. Dirk Diggler Diktros

    Ek voel n groepdrukkie kom….DDD

  23. poeslekker

    Skarumba beteken nie rerig naai daai haai nie.. Was nou weer ‘n klomp vervelige mense wat niks beter met hulle tyd kon doen nie.. Skarumba=nikswerd. Sin= dit is nou weer ‘n skarumba storie.

Gooi Comment