Sondag. Skêre met skietgoed.

In Skêre met skietgoed deur griffin9 Eiertjies

Dis Sondad en hier is jou pitkos vir die dag… Sterkte vir die week wat wag. Moenie huil nie…

sy gaan haar oog uithaal

dubbel pret dubbel tiete

Deel met jou tjommies!

    griffinSondag. Skêre met skietgoed.

    Comments

    1. Allan Boesak 28

      Ware pitkos vir Sondag , Maar Griff , daai boonste Goose , moet n Gunsafety course gat doen , die Scope gat haar oog uitvat !

    2. EKKE

      nommer een is defnitief deel van die half moon club na daai skoot

    3. EKKE

      Ek heroorweeg wat ek gese het daai gaan n full moon wees of moontelik n storm maan soos ons ondervind, ek dink nie, hoop nie enige jagter of  erger poes dronk jagter het die al probeer nie 

    4. JagsJannie

      AB28, is net 'n windbuks.gelukkig nie ' 'n 375 H&H met zeiss scope nie. 

    5. Jagged John

      Oom Allan, dis 'n pellet-gun, scope is nie nodig, en dit het g'n kick.

    6. Vlaknaai

      Jagged John , ek weet nie wat jy met kick bedoel nie , maar as jy van recoil praat – gaan probeer een van die nuwe generasie windbukse soos die Hatsan 150 . Die goed skop teleskope stukkend soos fokol . Die groot 1000+ fps springers is etter . Veral as jy quick-start in sy loop spuit voor jy hom oorhaal . 

    7. Allan Boesak 28

      dans dit maar n fokkin vlou Sker met skiet goed …. Wa die Tommy guns en AK's ???

    8. Allan Boesak 28

      Vlak naai , ken jy jou swaarder wapens ook so goed ? of net Scopes ?

    9. Dirk Diggler Diktros

      ek weet net van die Scope tydskrif.  Verder lyk dit bir my soos n BB gun met n zeiss scope.  DDD

    Gooi Comment