Sondag. Skêre met skietgoed.

In Skêre met skietgoed deur griffin4 Eiertjies

Hier is vandag vir julle drie skêre met skietgoed. Twee van hulle is regte her-derps en een is nie. Kan jy die warm meisie kokkenodge?

herpderps

glad nie n herpderp nie

Deel met jou tjommies!

    griffinSondag. Skêre met skietgoed.

    Comments

    1. # 1 Pisscat

      Oooo  lala !!  Daai tweede goose of darm maar so fokken gaaf op die oog ek kan nie ophou koekeloer nie !!!  

    2. Hagen

      2de een is gaaf……………… nie seker hoe die 3de een lyk nie

    Gooi Comment