Kurt Darren se Wikipage word ge-update

In Spec-takel deur griffin12 Eiertjies

Lyk my iemand het nou die regte info daar gaan plaas, uiteindelik… (click om groter te sien)

kurt darren

Deel met jou tjommies!

    griffinKurt Darren se Wikipage word ge-update

    Comments

    1. Prof. Bokdrol

      Jaa jaa jaa…maar die elephant in the room is: hoekom de fok het Kurt Darren in elk geval 'n fokken Wikipage? Huh?

    2. jakes

      Fok julle. Ek bly nie in Danville nie en daar hang nie blou eiers van my towbar af nie. Ek bly in Orkney en die ballas hang aan my rearview mirror. Ek is ook nie 'n fokken low class nie.
       

    3. Vlaknaai

      Orkney ? Bwhahahahaha !!! Waneer het julle internet gekry ? Of evkom krag for that matter …

    4. Prof. Bokdrol

      Huhh? Fok wie? Hoekom? Vanwaar die kwaaigeid? Nog bietjie van 'n babie van gisteraand?

    5. Trilvel

      Ek dink Jakes is 'n Kurt fan, dis hoekom hy depoesin is vir ons…..

    6. Prof. Bokdrol

      Trilvel jy's reg – met bietjie vernuftige speurwerk (OK nie sooo vernuftig nie, ek het net die fokken Wikipage gelees soos ek in die eerste plek moes…) kan ek berig dat Jakes in alle waarskynlikheid 'n Kurt Darren CD besit. Sorry Jakes, ons almal kry 'n beurt; ek word gereeld gekoggel oor my CD kas vol stuff pre-1895 so jou beurt is jou beurt, china…

    7. Stovie

      Gaan nou dadelik die wikipage vir Patricia en Sunette kyk…

    8. jakes

      Ek het nie 'n Kurt CD nie. Ek het al Kurt se CD's. So ook al Steve, Jurie, Manuel, Die Flooze, Pat Boone, Jack Parrow en AB de Villiers se CD's. Daarby saam is ek 'n Blou Bul ook. Ek daag enige van julle om meer commin te wees.

    9. David

      Ek dink ek beat jou jakes, ek steek jou sussie

    10. Prof. Bokdrol

      Ek dink ek beat jou David, ek steek my eie sussie…

    Gooi Comment