Free tunes: Feed The Wolf / Thys Nywerheid

In Kief musiek deur griffin2 Eiertjies

Ons het vadag vir julle nog free musiek om te download. Die eerste twee tunes is deur Feed The Wolf , ons rock 'n roll tjommies van Snor City af wat 9 Junie by die Watkykjy party jol saam met Die Antwoord en The Wedding DJs. (gaan kry sommer nou jou fokken kaartjies voor dit te laat is)

Die derde tune is 'n gospel nommertjie deur Thys Nyweheid. Jy sal hom laaik. Prys rock 'n roll stukkend!

Jy kan na al drie tunes hieronder luister, en as jy dit smaak, click op die download button op die player om dit by jou ewig groeiende free music catalogue van Watkykjy te voeg.

En as jy dit klaar gedoen het, tune sommer in op Interwebsradio by die wek. 'n Kief radio stasie sonder die kak ads of DJs wat hulle eie ego's streel… 24.7.

Feed The Wolf – Whip It

Feed The Wolf – Battle Marching Ants

Thys Nywerheid – Loodpil vir Lucifer

Deel met jou tjommies!

    griffinFree tunes: Feed The Wolf / Thys Nywerheid

    Comments

    1. Dirk Diggler Diktros

      Goed, matig tot YSTER!  DDD

    Gooi Comment